Page 1 of 1
Mak jakkals van Bloemfontein vermis
Posted: Thu Dec 12, 2019 10:15 am
by EtienneA
Geno, weet jy iets wat ons nie weet nie?

Re: Mak jakkals van Bloemfontein vermis
Posted: Thu Dec 12, 2019 10:23 am
by Blitzzz
Hahaha...
‘n mak jakkals bly n jakkals. Hy het seker weg geloop om paar skape te vang.
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Mak jakkals van Bloemfontein vermis
Posted: Thu Dec 12, 2019 10:31 am
by TOKELOS
Ettiene!
En dis nogal in die selfde woonbuurt waar Geno bly!!!
Re: Mak jakkals van Bloemfontein vermis
Posted: Thu Dec 12, 2019 11:08 am
by EtienneA

Kan net hy wees!
Re: Mak jakkals van Bloemfontein vermis
Posted: Thu Dec 12, 2019 11:55 am
by Striker.
Wel ek dink dit is Geno s'n, al manier wat hy so baie ander jakkelse kan skiet.. Hy het daai mak een mooi geleer....
Re: Mak jakkals van Bloemfontein vermis
Posted: Thu Dec 12, 2019 2:30 pm
by tripodmvr
Nie Bool se jakkals nie?
Re: Mak jakkals van Bloemfontein vermis
Posted: Thu Dec 12, 2019 2:50 pm
by Geno
Dis n vriendin van ons se jakkals
Re: Mak jakkals van Bloemfontein vermis
Posted: Thu Dec 12, 2019 2:54 pm
by Toxxyc
Het sy al op die voorstoep gaan sit en blêr soos 'n skaaplam en gekyk of hy terugkom?
Re: Mak jakkals van Bloemfontein vermis
Posted: Thu Dec 12, 2019 3:15 pm
by Capt. Yoda
Geno wrote: Thu Dec 12, 2019 2:50 pm
Dis n vriendin van ons se jakkals
Vat die Hilux en caller dan gaan help jy soek