Page 1 of 1

Roep kursus 2020

Posted: Thu Dec 12, 2019 8:13 am
by Roger
More,

Weet enigeen van enige roep kursusse wat in die Noord Vrystaat omgewing gaan wees vir 2020?

Baie dankie,
Roger!

Re: Roep kursus 2020

Posted: Mon Dec 30, 2019 12:47 pm
by jagter77
Hi Roger

Where are you from? How many people do you have interested.

We are in Sasolburg also wanting to do a course. Maybe we can group.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Roep kursus 2020

Posted: Mon Dec 30, 2019 4:14 pm
by Roger
Hi,

We are near Hennenman, abou 165km from you.
We are two guys that want to do a few courses this year. If you do arrange anything, please keep us in mind.

Regards,
Roger!


jagter77 wrote: Mon Dec 30, 2019 12:47 pm Hi Roger

Where are you from? How many people do you have interested.

We are in Sasolburg also wanting to do a course. Maybe we can group.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Roep kursus 2020

Posted: Mon Dec 30, 2019 8:02 pm
by jagter77
Maak so. Ek het eers na ek ge post het gesien die post was in Afrikaans.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Roep kursus 2020

Posted: Mon Dec 30, 2019 9:27 pm
by Gbyleveldt
Ek’s in Gauteng maar sou ook so n kursus wou bywoon

Re: Roep kursus 2020

Posted: Wed Jan 01, 2020 4:31 pm
by jaracal
Ek sal julle op hoogte hou van 'n kursus. Ek bied gewoonlik einde Februarie en/of vroeg Maart Kursusse aan. Die kursusse word gewoonlik op Philippolis gehou behalwe as daar meer as 8 kursusgangers is dan ry ek daarheen.
Groete

Re: Roep kursus 2020

Posted: Thu Jan 02, 2020 6:59 am
by Roger
jaracal wrote: Wed Jan 01, 2020 4:31 pm Ek sal julle op hoogte hou van 'n kursus. Ek bied gewoonlik einde Februarie en/of vroeg Maart Kursusse aan. Die kursusse word gewoonlik op Philippolis gehou behalwe as daar meer as 8 kursusgangers is dan ry ek daarheen.
Groete
Baie dankie, kom manne, reel asb een vir ons hier naby. Ons is twee, dalk 3 wat defnitief daar sal wees.

0636722707 - whatsapp

Re: Roep kursus 2020

Posted: Fri Jan 03, 2020 7:14 am
by jagter77
Laat jou weet.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Roep kursus 2020

Posted: Fri Jan 03, 2020 7:42 am
by jaracal
Daar is 'n paar manne in Henneman se distrik wat ook belangstel in 'n kursus einde Jan begin Feb. Sal julle op hoogte hou. Indien daar nog manne is wat belang sou stel kan julle julle name hier neersit.
Koste beloop R1500-00 2 x etes ingesluit asook Roep CD en DVD. Kursus begin 08h00 en eindig om en by 22h00.
Datum sal later bekend gemaak word maar behoort of 18 Januarie of 8 Februarie wees.
groete
Heinrich

Re: Roep kursus 2020

Posted: Sat Jan 04, 2020 7:01 am
by Gbyleveldt
As Henneman ‘n opsie is, dan sal dit makliker vir ons Valies wees as Philippolis. Eks verseker in.

Re: Roep kursus 2020

Posted: Sun Jan 05, 2020 6:31 am
by Roger
jaracal wrote: Fri Jan 03, 2020 7:42 am Daar is 'n paar manne in Henneman se distrik wat ook belangstel in 'n kursus einde Jan begin Feb. Sal julle op hoogte hou. Indien daar nog manne is wat belang sou stel kan julle julle name hier neersit.
Koste beloop R1500-00 2 x etes ingesluit asook Roep CD en DVD. Kursus begin 08h00 en eindig om en by 22h00.
Datum sal later bekend gemaak word maar behoort of 18 Januarie of 8 Februarie wees.
groete
Heinrich
Dit sal great wees, ons is defnitief in. 8 Feb sal nog beter.

Re: Roep kursus 2020

Posted: Mon Jan 06, 2020 5:56 pm
by Pieter 300wm
Ek is ook in vir 8 Feb in Henneman

Re: Roep kursus 2020

Posted: Mon Jan 06, 2020 8:44 pm
by jaracal
Sal more met Willie op Henneman gesels en kyk of 8 Feb algemeen aanvaar kan word.
Heinrich

Re: Roep kursus 2020

Posted: Tue Jan 07, 2020 8:17 am
by Roger
jaracal wrote: Mon Jan 06, 2020 8:44 pm Sal more met Willie op Henneman gesels en kyk of 8 Feb algemeen aanvaar kan word.
Heinrich
Word waardeer, dankie!

Re: Roep kursus 2020

Posted: Tue Jan 07, 2020 3:14 pm
by jaracal
Kursus sal op die 8ste Februarie voortgaan te Henneman.
Ek sal later verdere details deurgee.
Kontak my gerus op 0824944060 indien julle verdere inligting verlang. (WhatsApp gewoonlik die beste)
Groete

Re: Roep kursus 2020

Posted: Tue Jan 07, 2020 4:00 pm
by Roger
Great baie dankie.

Re: Roep kursus 2020

Posted: Tue Jan 07, 2020 9:30 pm
by Gbyleveldt
Wonderlik! WA gestuur, dankie

Re: Roep kursus 2020

Posted: Wed Jan 08, 2020 12:38 pm
by jagter77
Dankie baie


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Roep kursus 2020

Posted: Mon Jan 13, 2020 10:59 am
by jaracal
Julle Manne het 'n PM gekry.
Indien daar nog belangstelling in die kursus te Henneman op 8 Februarie 2020 is kontak my per Whatsapp - 0824944060.
Groete
Heinrich

Re: Roep kursus 2020

Posted: Mon Jan 13, 2020 4:17 pm
by Gbyleveldt
Kan. Nie. Wag. Nie!

Re: Roep kursus 2020

Posted: Fri Feb 07, 2020 8:08 pm
by jaracal
https://maps.google.com/?q=-27.837524,26.989754
Plek waar kursus gehou word.
My nommer indien julle vasbrand
0824944060

Roep kursus 2020

Posted: Fri Feb 07, 2020 10:47 pm
by jankraay
Sal met n ander geleentheid n kursus moet bywoon. Ek skiet SL in Potch more


Sent from my iPhone using Tapatalk