Page 1 of 1

Glen's Hunting Safaris

Posted: Thu Dec 05, 2019 1:00 pm
by jooste
Goeie middag mede jagters.

Ek het n advertensie op facebook raakgeloop wat goeie pryse en jaggeleentheid aanbied.

Die outfitter is ene Glen Visser van Thabazimbi.

Sy outfit is Glen's Hunting Safaris en hy jag op 4 konsessies.

Ek wil graag hoor van mede-jagters wat al van sy dienste gebruik gemaak het en wat jul ervarings en ondervindings was.

Ek hoor graag van julle.

Beste groete