6-42 Kahles
Posted: Thu Dec 05, 2019 11:59 am
Goeie more
Ek hoop iemand kan vir my so bietjie meer inligting oor die scope gee.
`n vriend van my het `n 6-42 kahles scope wat glo vir die islaeli military gemaak is. Ken iemand hierdie scopes. Die kruishaar was verlig met tritium en het nog so radioaktiewe waarskuwing op.
Cat no. 100086042
93061829
Het so bietjie op google gesoek en dit lyk nogals na `n gesogte scope.
Wat sal die waarde van so scope wees?
Baie goeie toestand. Het so ranging reticle in
Dankie