My Dam se visse
Posted: Wed Dec 04, 2019 10:27 am
Goeie more Jaracal,
Ek lees graag, en leer van julle.
My agtergrond: ek jag al vandat ek 13 jaar oud is. Elke jaar jag ons in Namibia, Keetmanshoop area, en soms werk ons 'n bosveld jag ook in.
Ek doen klein bietjie sport skiet. Ek help ook mense om motiverings vir nuwe wapens te skryf.
Lekker om hier te wees.