Page 1 of 1

Uramex 850

Posted: Tue Nov 26, 2019 3:21 pm
by Hansieslim
Ek is op soek na 'n Uramex 850 gas windbuks wat nie meer lekker is nie. Ek het een tweedehands gekoop en soek spaardele. Hoop iemand kan dalk help.