Wild jag plek beskikbaar 2020 outfiters
Posted: Tue Nov 26, 2019 9:43 am
Goeie dag
As daar enige Outfiters is wat belangstel vir jag plek Kimberley omgewing.
Ons sal Paar diere beskikbaar he. Buffels,Sables,Roans,Sebra,Goue Gemsbokke,Swart Rooibokke,Gewone Rooibok,Swartwildebees,Rooihartbees,Vlakvark,Koedoe,Gemsbokke.
Daar is ook akkomodasie beskikbaar, net nie groot groep nie.
Ons plaas is tussen kimberley en Hopetown .
Dankie.
Vir meer inligting kan jule my email by watervalsafaris@webmail.co.za