Page 1 of 1

VERKOOP

Posted: Tue Nov 26, 2019 8:51 am
by JAGTERSREG-JRM
IMG_3896.jpg
Dagse

Ons het die volgende wapen beskikbaar en is in uitstekende toestand.

Ruger .308 Winchester
Laminate Kolf
Geweer belt
Teleskoop : Bushnell Trophy XLT 3-9x40
Loop gesny vir Silencer

Wapen reeds op handelsvoorraad en gereed om aansoek in te dien.

Kontak ons gerus!!!

R14000

Kobus van den Berg
0826197236
jagtersreg@firearmsa.co.za

Re: Te: Koop Ruger .308 Laminate

Posted: Mon Dec 02, 2019 11:00 am
by JAGTERSREG-JRM
Prys verlaag na R13000