Page 1 of 1

Gunwarrior Range Friendly Muzzlebreak

Posted: Sat Nov 23, 2019 2:51 pm
by Baas Rudi
Goeie dag.

Het iemand hier dalk ondervinding met die Gunwarrior Range Friendly Muzzlebreak?

Dankie
Rudi

Sent from my VOG-L09 using Tapatalk


Re: Gunwarrior Range Friendly Muzzlebreak

Posted: Sat Nov 23, 2019 4:08 pm
by wlm
Rudi
Ek het een op 'n ou Tikka LSA model 243. Dit is 'n ligte geweertjie en die tromprem het sy terugslag verminder tot 'n laer vlak as my Sako 223.
Ek het nie ondervindng van ander trompremme nie maar is baie tevrede met die Warrior.