Page 1 of 1

.303EPPS

Posted: Sat Nov 23, 2019 2:42 pm
by JJV
Hallo
Hoe lank moet ‘n .303EPPS se loop wees om 174gr punte optimaal te skiet? Ek oorweeg so ‘n projek.
Groete
JJV


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: .303EPPS

Posted: Sat Nov 23, 2019 4:44 pm
by tripodmvr
QL wil my vertel dat synde die Epps 'n jaggeweer sal wees, 25 duim en S365 'n baie goeie kombinasie sal wees. Koeël is 174gr PMP SP. Druk is dan net onder maks en spoed is oor die 2700vps.

Re: .303EPPS

Posted: Sat Nov 23, 2019 5:08 pm
by JJV
Dankie Oom!


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: .303EPPS

Posted: Sat Nov 23, 2019 7:41 pm
by andre007
Gesels met WielieWaps op die forum, hy verstaan sy Sanna