Page 1 of 1
Image button
Posted: Fri Nov 22, 2019 11:36 am
by jaracal
Ek het die geskrewe Image button verwyder en die een moet nou gebruik word:
Image button.png
Die foto moet egter reeds op die internet wees soos by photobucket ens. Indien nie kan jy die attachment button onder gebruik en die file oplaai na die forum maar dit sal beperk word tot 400 x 400 px.
Indien daar van jou fotos met die geskrewe IMAGE button opgelaai was sal dit nie nou vertoon nie en moet die kode [image][/image] verander word na "img""/img" voor dit sal wys.
Dit is dat die manne met Tapatalk se fotos verskyn. Hulle gebruik net "img""/img" wat universeel is.
Laat weet indien julle hulp nodig het.
Groete
Heinrich
Re: Image button
Posted: Fri Nov 22, 2019 12:00 pm
by Geno
Die image button wys nognie by my nie.
Re: Image button
Posted: Fri Nov 22, 2019 12:06 pm
by jaracal
Hallo Geno, dit is deel van die standaard package, dit is die foto button, 9de van lings. Dit behoort voorheen ook daar vervat te wees
Lyk na 'n prentjie soos 'n berg met 'n son of maan?
Groete
Re: Image button
Posted: Fri Nov 22, 2019 12:30 pm
by Geno
Re: Image button
Posted: Fri Nov 22, 2019 12:48 pm
by jaracal
Hallo Geno, is dit op jou Tapatalk app?
Re: Image button
Posted: Fri Nov 22, 2019 1:01 pm
by Geno
Op PC met Chrome browser Oom.
Re: Image button
Posted: Fri Nov 22, 2019 2:38 pm
by Geno
Myne is nou weer reg Oom.
My rekenaar restart, cache geclear en so aan. Die ou was erg deurmekaar.
Re: Image button
Posted: Thu Dec 05, 2019 8:22 am
by jaracal
Laat my weet indien daar nog iemand is wat nie die "Image Button" sien as daar gepost word?
Ek wil net kyk of almal "Permission" het om dit te gebruik
Dankie vir die geduld
Groete
Heinrich
Re: Image button
Posted: Thu Dec 05, 2019 8:30 am
by Draegan
Ek sien nie die image button nie. Ek het alreeds my cache geclear.
Image Button.png
Re: Image button
Posted: Thu Dec 05, 2019 8:47 am
by andre007
Moore Hein
Ook die bg instruksies gevolg maar my img button wys ook nie. Ek gebruik Firefox browser.
Groete
Re: Image button
Posted: Thu Dec 05, 2019 8:49 am
by jaracal
Ek het die permissions nou so gestel dat almal s'n behoort te wys.
Clear net eers jou cache en restart jou browser
Groete
Re: Image button
Posted: Thu Dec 05, 2019 8:51 am
by andre007
andre007 wrote: Thu Dec 05, 2019 8:47 am
Moore Hein
Ook die bg instruksies gevolg maar my img button wys ook nie. Ek gebruik Firefox browser.
Groete
Ook nie in google chrome nie
Re: Image button
Posted: Thu Dec 05, 2019 8:57 am
by Draegan
jaracal wrote: Thu Dec 05, 2019 8:49 am
Ek het die permissions nou so gestel dat almal s'n behoort te wys.
Clear net eers jou cache en restart jou browser
Groete
Ek het dit probeer maar sien nogsteeds nie die image button nie

Re: Image button
Posted: Thu Dec 05, 2019 9:06 am
by andre007
Ook weer probeer, knoppie steeds nie daar nie. Maar dom met die goed. onder die smilies wys dit img is OFF Is dit wat moet aan wees?
Re: Image button
Posted: Thu Dec 05, 2019 10:36 am
by jaracal
Indien julle nie die "Image button" sien nie kan julle ook die volgende gebruik, deur dit uit te tik "img/img" binne die blokkies maar vervang die x met i[xmg]url[/xmg]
Groete
Heinrich
Re: Image button
Posted: Thu Dec 05, 2019 1:14 pm
by andre007
image.JPG
Dis hoe hy lyk by my
Re: Image button
Posted: Thu Dec 05, 2019 2:58 pm
by Willie
Myne vetoon ook nie- Beide IE en FF
Ek sien ook regs onder die smilies dat IMG = OFF waar Heinrich sin ON wys
Re: Image button
Posted: Thu Dec 05, 2019 5:36 pm
by jaracal
Indien julle sukkel om die image button (berg met sonnetjie) the sien, net lings van die skakel (ketting) gaan na jou User Control Panel (regs waar jou username staan met die "dropdown pyltjie) en kyk of jou bbcode aangeskakel is onder Board Preference "Edit Posting Defaults" en "show images in post" onder Edit display options.
Screenshot 2019-12-05 17.30.40.png
Groete
Heinrich
Re: Image button
Posted: Fri Dec 06, 2019 8:52 am
by Willie
img is OFF.PNG
My BBCode is "ON", maar in die full editor onder die smilies wys dit [*mg] is OFF en ek vind plek waar ek dit vir myself kan aan skakel nie ?
BBCode on.PNG
Re: Image button
Posted: Fri Dec 06, 2019 2:55 pm
by jaracal
Lyk my ek het nou die button se storie uitgesorteer. Laat weet indien daar nog ouens is wat dit nie sien op die post area nie.
Groete
Re: Image button
Posted: Sat Dec 07, 2019 9:47 am
by Willie

Daarshy nou!
Re: Image button
Posted: Sat Dec 07, 2019 10:47 am
by andre007
Dankie Hein. Sorted