Page 1 of 1

Raad met waarde van wapens

Posted: Mon Nov 18, 2019 10:44 am
by Philip_R
Ek wil asb bietjie raad vra, n vriendin van my vrou het die 2 wapens wat sy wil verkoop en het vir my gee vra wat dit werd is, ek is gladnie n kenner nie en my mening is dat hulle nie veel werd is nie.

Wat sou julle sĂȘ is hulle werd?

Ek het ongelukkig nie meer inligting oor die wapens nie.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/77d28f260b327a8036b4ab933c9977bf.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/56d82bdfa80b4fe8ee9d6c6fe26d5aee.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/f09eadd35dad2b921422992a5d768848.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/b1ecf8bbbe0d97af78e39161ecd68b9c.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/e10513944e2075c0c6c00eb7ae2fd49f.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/8d9b9d153dc0a51ce1640590012bfb1a.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/2f0a556c33b7d1a56d03141337ee9631.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/9bb5f2c39ce2f13b1a33fced58d81dff.jpg//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/9bd3271e6c6e17e7c2a18caa99a6422c.jpg


Sent from my iPhone using Tapatalk Pro

Re: Raad met waarde van wapens

Posted: Mon Nov 18, 2019 10:51 am
by THOMAST
Philip, is die revolver net .22Magnum, of het hy 'n ekstra .22 LR silinder ook by?
Watter fabrikaat is hy? Sauer? Uberti?

Re: Raad met waarde van wapens

Posted: Mon Nov 18, 2019 10:55 am
by Philip_R
Thomast, ek sal dit probeer uitvind en hier kom plaas sodra ek terugvoer kry.

Re: Raad met waarde van wapens

Posted: Mon Nov 18, 2019 11:13 am
by Toxxyc
So R3,000 op die Winchester geweertjie, minder as dit net .22 Short skiet, dan seker so R1,000. .22 Short het nie veel gebruik in SA nie. Die rewolwer kan enigiets tussen R500 en R1,500 wees, as jy my vra, afhangend van die silinders.

Raad met waarde van wapens

Posted: Mon Nov 18, 2019 9:36 pm
by Philip_R
Die revolver is n Colt Peacemaker .22 met die 22 LR silinder by.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/6666fa3a7b70d8268d3bf2f9b76f4bca.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/39c9fa09456b4106f76b45a7879985f8.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/17f28885e9d81f84e5a6b50cf2e9ccf6.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/4eb4bbf24ff617ebc684bcaf8c550924.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/2a160944ce49273d23955b3f9de6c64a.jpg

//uploads.tapatalk-cdn.com/20191118/d997a708ef0e7d80a1dc9f85f42cbaf7.jpg

Re: Raad met waarde van wapens

Posted: Tue Nov 19, 2019 11:09 am
by THOMAST
Wow!!!
Reken hy is effens meer werd as R1000.00..

Re: Raad met waarde van wapens

Posted: Tue Nov 19, 2019 3:10 pm
by Philip_R
Thomast, wat sou jy skat is hy werd? Dit lyk vir my soos 'n versamelstuk en daarvan weet ek niks.

Re: Raad met waarde van wapens

Posted: Tue Nov 19, 2019 3:20 pm
by Hein M.
Colt rewolwer daai ;) Beslis meer werd...

Re: Raad met waarde van wapens

Posted: Tue Nov 19, 2019 4:13 pm
by musgrave270
Gee miskien vir Kloppers BFN n lui en vra vir Oom Lanus by die wapen afdeling. Hulle is deel van die Western Shooters Klub buite BFN. Kan miskien vir jou n goeie idee gee

Re: Raad met waarde van wapens

Posted: Tue Nov 19, 2019 4:21 pm
by Philip_R
Dankie ek sal so maak.

Re: Raad met waarde van wapens

Posted: Tue Nov 19, 2019 6:20 pm
by OosKaapJagter
https://www.classicarms.co.za/auctions/ ... cepted.pdf

So Colt Peacemaker het by Classic Arms se vorige veiling R4900-00 behaal. Sien item D50. By F85/86 word Winchester .22 gewere se pryse wat behaal is aangetoon.

Net om almal se monde te laat kwyl, kan julle op Classic Arms se webtuiste kyk. Hulle het Saterdag weer 'n veiling met skakels na die katalogus en selfs 'n skakel na die foto's van elke item.