Page 1 of 1
Langafstand kaliber???????
Posted: Sun Nov 17, 2019 9:31 pm
by tripodmvr
Re: Langafstand kaliber???????
Posted: Mon Nov 18, 2019 5:24 am
by Frederik
Lelike geweer maar baie slim mense wat plan gemaak het met die sisteem veral met die loop vervaning en hefboom vir ekstra wringkrag om dop uit te trek.
Re: Langafstand kaliber???????
Posted: Mon Nov 18, 2019 6:17 am
by knipmes
Dit was nou baie interessant.
Vervaardig Denel dit steeds?
Re: Langafstand kaliber???????
Posted: Mon Nov 18, 2019 8:05 am
by tripodmvr
knipmes wrote: Mon Nov 18, 2019 6:17 am
Dit was nou baie interessant.
Vervaardig Denel dit steeds?
Goeie vraag. Denel is so in die knyp en dan is daar nog die geheimhouding