Page 1 of 1

Goedkoop scope

Posted: Thu Nov 14, 2019 10:07 pm
by Rem
More Manne,

My 243 is tans sonder glas en ek wil kyk om iets "budget" op te sit. Ek het my DMR 2 Nieu-Seeland toe gebring om hier op n roer te sit en kom Desember SA toe.

Al my scopes (ek het net 2 haha) is Mil/mil en FFP, maar ek wil nie te veel spandeer nie want ek of my pa gaan die roertjie seker eenkeer n jaar gebruik.

SFP en MOA is ek ok mee maar sal graag darem n "open turret" tiepe scope wil he.

Nuut of 2de hans.

Dankie

Re: Goedkoop scope

Posted: Fri Nov 15, 2019 12:36 am
by tripodmvr
Is jou geweer nog in RSA?

Re: Goedkoop scope

Posted: Fri Nov 15, 2019 2:19 am
by Rem
Yes die 243 is. Ek en my pa het gedeelde lisensies op die geweer (mens kon dit op n tyd doen en is steeds geldig, maar kan nie meer aansoek doen vir dit nie)

Re: Goedkoop scope

Posted: Fri Nov 15, 2019 9:04 am
by Capt. Yoda

Re: Goedkoop scope

Posted: Fri Nov 15, 2019 10:27 am
by Rem
Almal is Klaar weg