Page 1 of 2
Tapatalk is geinstalleer
Posted: Mon Nov 11, 2019 8:41 pm
by jaracal
Net om die manne te laat weet ek het Tapatalk geinstalleer.
Groete
Heinrich
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Tue Nov 12, 2019 6:41 am
by jdpretorius
Baie dankie Hein !.....ek glo jy het 'n paar bedrywige dae agter die rug.
Dit lyk of 'n man kan in-log maar hy wys nie enige van die (huidige) "content" nie.
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Tue Nov 12, 2019 7:39 am
by Draegan
jdpretorius wrote: Tue Nov 12, 2019 6:41 am
Baie dankie Hein !.....ek glo jy het 'n paar bedrywige dae agter die rug.
Dit lyk of 'n man kan in-log maar hy wys nie enige van die (huidige) "content" nie.
Ek sien ook geen nuwe content as ek Tapatalk gebruik nie.
Is daar enige manier hoe mens maklik kan sien watse afdelings het nuwe plasings? Die nuwe kleurskema werk nie lekker vir iemand wat sukkel met kleurblindheid nie.

Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Tue Nov 12, 2019 8:03 am
by jaracal
Lings bo is 'n "Quick links" skakel wat al die nuwe posts gee en ander skakels.
Groete
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Tue Nov 12, 2019 8:20 am
by Flip Nel
My Tapatalk werk 100% dankie
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Tue Nov 12, 2019 8:22 am
by Geno
"Unread" en "Participated" is blank op my Tapatalk.
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Tue Nov 12, 2019 8:23 am
by Draegan
jaracal wrote: Tue Nov 12, 2019 8:03 am
Lings bo is 'n "Quick links" skakel wat al die nuwe posts gee en ander skakels.
Groete
Dankie baie, dit sal die lewe heelwat makliker maak!
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Tue Nov 12, 2019 8:32 am
by jaracal
Geno wrote: Tue Nov 12, 2019 8:22 am
"Unread" en "Participated" is blank op my Tapatalk.
Hallo Geno, ek ken glad nie Tapatalk se settings op die fone of tablets nie. Als is op en aan hier by my op die forum in Settings.
Groete
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Tue Nov 12, 2019 9:18 am
by jdpretorius
jaracal wrote: Tue Nov 12, 2019 8:32 am
Geno wrote: Tue Nov 12, 2019 8:22 am
"Unread" en "Participated" is blank op my Tapatalk.
Hallo Geno, ek ken glad nie Tapatalk se settings op die fone of tablets nie. Als is op en aan hier by my op die forum in Settings.
Groete
Baie dankie Hein, en jammer vir die kopsere
Daai "Participated" is nog af by my ook vir een of ander rede. Die "unread" wys nou en "subscribed" sukkel ook om te laai
Tapatalk is geinstalleer
Posted: Tue Nov 12, 2019 6:50 pm
by Jaco Naude
Geno wrote:"Unread" en "Participated" is blank op my Tapatalk.
Jip, selfde hier, asook “New Post”
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Tue Nov 12, 2019 7:45 pm
by BeesBreet
My “New Posts” en “Unread” is nou heltemal dood
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Tue Nov 12, 2019 10:14 pm
by jaracal
Ek het nou net 'n Support ticket by Tapatalk gelog so ons sal sien wat se^ hulle
Groete
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Thu Nov 14, 2019 7:05 am
by jdpretorius
More Hein, nog ene wat die ander manne dalk net ook kan bevestig ..... dit lyk of hy sukkel om PM's te stuur
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Thu Nov 14, 2019 3:18 pm
by Jaco Naude
BeesBreet wrote:My “New Posts” en “Unread” is nou heltemal dood
Sent from my iPhone using Tapatalk
Dit het gewerk gisteraand, en is nou weer weg vandag....
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Thu Nov 14, 2019 8:17 pm
by BeesBreet
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191114/05ef10a4c5f87530bbd87b0263942331.jpg
Hierdie boodskap kom ook nou gereeld op as ek sekere drade probeer oop maak...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Fri Nov 15, 2019 6:40 am
by BeesBreet
Sien foto’s laai ook nie meer soos dit het nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Fri Nov 15, 2019 7:54 am
by Albertdwk
BeesBreet wrote:Sien foto’s laai ook nie meer soos dit het nie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
Jip so gesien, myne is ook meer stukkend as wat hy werk. Weet nie of dit aan my kant is nie maar kom agter hy update nie posts deur die dag nie en dan ewe skielik is daar 'n klomp op een slag
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Fri Nov 15, 2019 8:35 am
by jaracal
Ek het die screenshot deurgestuur na Tapatalk
Sal laat weet wat hulle se^
Groete
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Sat Nov 16, 2019 6:03 am
by Jaco Naude
“New Posts” en “Unread” werk, maar dit blaai nie oor na die volgende “threads” nie, so as daar 72 “Unread” is, wys dit net die eerste 10, daarna hang dit.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Mon Nov 18, 2019 6:21 am
by Boesman1
Jaco Naude wrote:“New Posts” en “Unread” werk, maar dit blaai nie oor na die volgende “threads” nie, so as daar 72 “Unread” is, wys dit net die eerste 10, daarna hang dit.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek het dieselfde probleem as Jaco.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Mon Nov 18, 2019 8:35 am
by jaracal
Is daar enige persoon wat se Tapatalk 100% werk vir Jaracal?
Groete
Tapatalk is geinstalleer
Posted: Mon Nov 18, 2019 9:03 am
by Victor_
My “New Posts” werk 100%. Ek het net Tapatalk ge-quit en weer oopgemaak. Party drade is baie groot, soos Gatvol... hulle vat lank om weer af te laai.
Ongelukkig wys Tapatalk se foto’s nie. Weet nie of nog iemand met die probleem sit nie?
(Edit: eskuus, sien foto’s is al hier bo genoem)
Groete Victor
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Mon Nov 18, 2019 9:09 am
by jaracal
Dankie vir die laat weet.
Groete
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Mon Nov 18, 2019 9:13 am
by jdpretorius
Dit lyk of "Subscribed" & Participated" ook nog sukkel. Ek kon ook al 'n PM uit kry.
Dankie vir jou moeite Hein
Re: Tapatalk is geinstalleer
Posted: Tue Nov 19, 2019 2:00 pm
by Jaco Naude
Dit wil vir my voorkom asof alles nou reg werk op Tapatalk, baie dankie vir al die moeite!
Sent from my iPhone using Tapatalk