Page 1 of 1
Forgotten Weapons - vuurwapenontwikkeling deur die eeue
Posted: Fri Nov 08, 2019 4:53 pm
by tripodmvr
Re: Forgotten Weapons - vuurwapenontwikkeling deur die eeue
Posted: Sat Nov 09, 2019 10:18 am
by Frederik
Dankie oom Marius ek geniet nogal sy videos so af en toe die was weer lekker informasie.
Ek hou daarvan dat hy mooi sy geskiedenis opsoek en vertel en nie net feite aframmel nie.
5 miljoen rondtes oor 7 dae !!!!!!