Page 1 of 1

"Ou koevoet" deur my maat Jaco

Posted: Thu Nov 07, 2019 10:57 am
by Dolf014
Vriende.

Ek is baie trots trots op my vriend "Jaco Wiele" se artikel in die nuutste SA Jag tydskryf.

Jaco gee baie detail oor sy 45-70 Sharps en so 'n paar suksesse wat hy al reeds behaal het.

Lees gerus, baie interssant.

Groete.

Re: "Ou koevoet" deur my maat Jaco

Posted: Thu Nov 07, 2019 8:08 pm
by ruaanb
lekker gelees aan die storie!