Page 1 of 1

Raai die kaliber

Posted: Sun Nov 03, 2019 3:12 pm
by alecjohnson
Soos die opskrif se wie is no 3 van lings?

1 243 AI
2 243 Win
3 ?
4 300WSM
243Raai.png

Re: Raai die kaliber

Posted: Sun Nov 03, 2019 4:38 pm
by Fanta300
Doughnut Special

Re: Raai die kaliber

Posted: Sun Nov 03, 2019 4:40 pm
by tripodmvr
Iemand het sy setmatrys so effens diep ingedraai !!!!!!

Re: Raai die kaliber

Posted: Sun Nov 03, 2019 4:43 pm
by DWB
.243AI-375

Re: Raai die kaliber

Posted: Sun Nov 03, 2019 4:45 pm
by Ds J
alecjohnson wrote:Soos die opskrif se wie is no 3 van lings?

1 243 AI
2 243 Win
3 ?
4 300WSM
243Raai.png
223 dop met n 124gr 9mm koeel

Korreksie - kan nie wees nie, n 223-dop is langer.

Re: Raai die kaliber

Posted: Sun Nov 03, 2019 10:31 pm
by Pappabeer
Ds J wrote:
alecjohnson wrote:Soos die opskrif se wie is no 3 van lings?

1 243 AI
2 243 Win
3 ?
4 300WSM
243Raai.png
223 dop met n 124gr 9mm koeel

Korreksie - kan nie wees nie, n 223-dop is langer.
.223 dop is 45mm. Hy is dus korter as daai patroon as jy hom met die 51mm .243 vergelyk.

Re: Raai die kaliber

Posted: Sun Nov 03, 2019 11:06 pm
by Ds J
Ds J wrote:
alecjohnson wrote:Soos die opskrif se wie is no 3 van lings?

1 243 AI
2 243 Win
3 ?
4 300WSM
243Raai.png
223 dop met n 124gr 9mm koeel

Korreksie - kan nie wees nie, n 223-dop is langer.

Tweede korreksie - moeë hart het fout gemaak. 'n 223-dop is KORTER.

Maar kyk na die deursnee van die dop- hy is dunner as die 243-doppe langsaan. Die lang reguit wande herinner aan n Ackley-dop van een of ander soort.

Re: Raai die kaliber

Posted: Mon Nov 04, 2019 6:29 am
by naas222
ek wil saam Ds J stem n 223 dop.. sy voetjie onder is baie nou.... maar die 9mm mmmmm.. iets anders vir n punt

Re: Raai die kaliber

Posted: Mon Nov 04, 2019 6:45 am
by DiscoBiscuit
Hmmmmmm.....

Tricky, but would wager a bet that it is a redneck-garage variety 9mm-08?

Cheers!

Re: Raai die kaliber

Posted: Mon Nov 04, 2019 8:13 am
by Ds J
300 WSM doplengte = 53.3mm
243 doplengte = 51mm
Die ? doplengte moet dus ongeveer 49mm lank wees.

300 WSM dop basisdeursnee = 14.1mm
243 dop basisdeursnee = 12mm
Die ? dop basisdeursnee moet dus ongeveer 10mm wees.

Watter kaliber het n 10mm basis, en is 47.5mm of 48mm lank?

Re: Raai die kaliber

Posted: Mon Nov 04, 2019 8:23 am
by TOKELOS
300wsm met punt onderstebo in gesit!

Re: Raai die kaliber

Posted: Mon Nov 04, 2019 9:02 am
by Capt. Yoda
243AI dop wat deur sy dinges getrek is

Re: Raai die kaliber

Posted: Mon Nov 04, 2019 9:57 am
by alecjohnson
Dankie manne Ek het nou lekker gelag, meeste anteoorde is reg sou ek se.

Ek het 'n 243AI dop se nek ingeduik en toe ek probeer om dit reg te vuurvorm toe spring die skouer en nek af, 'n gelaaide 9mm rondte pas mooi daarin ++>: ++>: ++>: Ek moes die foto mooi neem dat dit nie in fokus is nie anders sien jy duidelik wat gebeur het.

Lekker dag almal! ;D

Re: Raai die kaliber

Posted: Mon Nov 04, 2019 10:10 am
by Bennie Bester
So DiscoBiscuit was reg.

Re: Raai die kaliber

Posted: Mon Nov 04, 2019 10:23 am
by alecjohnson
Bennie Bester wrote:So DiscoBiscuit was reg.
Ja ek sou sê dis die naaste aan reg antwoord maar skouers dink ek nie is reg vir 9mm-08 nie dalk 9mm 08 Ai? ImageImageImage

Sent from my POT-LX1 using Tapatalk