RSA Magesynkas.
Posted: Fri Nov 01, 2019 8:40 am
Dagsê.
Ek is opsoek na ‘n plaatjie in die magesynkas van ‘n RSA aksie. Nie die een waarop die petrone lê nie, maar die een wat aan die kante kom, wat die magesynkas uitmaak. Enige hulp sal waardeer word.
Dankie solank.