Page 1 of 1
SOEK HERLAAI DATA VIR 222
Posted: Wed Nov 23, 2011 1:42 pm
by janbert
HI ALMAL
EK IS OP SOEK NA HERLAAI DATA VIR .222 . EK WIL 55 GREIN SIERRA BLITZKINGS MET S321 GEBRUIK.
WIE KAN HELP?
GROETE
JANBERT
Re: SOEK HERLAAI DATA VIR 222
Posted: Wed Nov 23, 2011 1:44 pm
by Geno
Hallo Janbert,
Jy kan vir Gerrie Benade (forum naam 222) of Gerhard Delport (Gerhard) PM, hulle beide skiet met die dassiegunne.
Re: SOEK HERLAAI DATA VIR 222
Posted: Wed Nov 23, 2011 2:23 pm
by Triple2
Janbert
Ek gebruik 24.5 gr S321. 50 en 55gr. punte (Vmax en NoslerBT en Blitzkings)
PMP doppe. CCI small rifle magnum primers.
Groeppeer dieselfde plek
Doppie is redelik vol.
Seat langste wat in magasyntjie kan pas. (Baie kort)
Groete
D
Re: SOEK HERLAAI DATA VIR 222
Posted: Wed Nov 23, 2011 2:32 pm
by Gerhard
Triple2 wrote:
Janbert
Ek gebruik 24.5 gr S321. 50 en 55gr. punte (Vmax en NoslerBT en Blitzkings)
PMP doppe. CCI small rifle magnum primers.
Groeppeer dieselfde plek
Doppie is redelik vol.
Seat langste wat in magasyntjie kan pas. (Baie kort)
Groete
D
Regte resep...
Wat is die spoed op 24.5gr en 50gr VMAX?
Ek kry op 23.5gr S321 so 3300fps...
Re: SOEK HERLAAI DATA VIR 222
Posted: Wed Nov 23, 2011 3:02 pm
by Triple2
Hi Gerhard
Spoed so net bo 3330 met 50gr. Het lanklaas gechrony.
Nog nie 55gr gemeet nie.
Jy het seker bietjie langer loop.
Groete
D
Re: SOEK HERLAAI DATA VIR 222
Posted: Wed Nov 23, 2011 7:15 pm
by Christo
Ek laai 23.5gr S321 met 55gr. Nosler SHOTS en kry 3100vt/s. Goeie groepe. Max lengte wat in Sako se magasyn kan gaan.
Re: SOEK HERLAAI DATA VIR 222
Posted: Thu Nov 24, 2011 8:18 am
by 222
Win Dop
PMP Primer of BR primer
Hornady Vmax of Nosler BT 50gr
S335 - 23.5gr (ek kry meer spoed met die S335)
Het Nosler Shots 50gr maar hulle nog net op n springhaas of 2 probeer.
My ondervinding is dat die 55gr bietjie swaar is. die 50gr loop en werk baie lekker
Re: SOEK HERLAAI DATA VIR 222
Posted: Sat Aug 02, 2014 8:39 pm
by JacoVOS
Ek het begin herlai vir n Sako Riihimaki 222 en sukkel om groepeerings te kry. Ek is deur n geweersmid gese dat ek my spoed moet afbring. Ek skiet 55g siera en hornady met 22g s321 met cci teen 2860 deur n crony. Kan dit wees dat ek moet stadiger of dalk ander kruit
Re: SOEK HERLAAI DATA VIR 222
Posted: Sat Aug 02, 2014 8:45 pm
by tripodmvr
Spoed klink laag vir 222. Kyk na QL riglyne by plasing soos hieronder. Gee die' inligting en dan kan beter advies gegee word.
http://www.jaracal.com/viewtopic.php?f=132&t=12312
Re: SOEK HERLAAI DATA VIR 222
Posted: Sat Aug 02, 2014 9:33 pm
by Triple2
Ek skiet ook riihimaki. My resep is bo. Spoed is bydie 3300.
Groete
D
Re: SOEK HERLAAI DATA VIR 222
Posted: Sat Aug 02, 2014 9:53 pm
by tripodmvr
As ek na die ladings van 24,5 S321 en 23,5 S335 kyk wil ek half sê dat julle met saamgeperste ladings sit, tensy julle doppe groot volumes het.
Re: SOEK HERLAAI DATA VIR 222
Posted: Wed Aug 06, 2014 7:56 pm
by Reloader270
Ek laai 23.5gr op my PMP doppe en 24.0gr op Sako, Rem, Norma doppe. Spoed is +-3150vps. My TPL is 54.2mm. Koeëls is Sierra Game Kings 55gr.
Re: SOEK HERLAAI DATA VIR 222
Posted: Wed Aug 06, 2014 7:59 pm
by Reloader270
JacoVOS wrote:Ek het begin herlai vir n Sako Riihimaki 222 en sukkel om groepeerings te kry. Ek is deur n geweersmid gese dat ek my spoed moet afbring. Ek skiet 55g siera en hornady met 22g s321 met cci teen 2860 deur n crony. Kan dit wees dat ek moet stadiger of dalk ander kruit
Jaco dit is 'n spoed wat nie baie gaan mors met vleis nie. Gekoopte Sako 55gr se spoed is 2950vps in my geweer. Hoe lyk jou groepering op die 22gr lading?
Re: SOEK HERLAAI DATA VIR 222
Posted: Thu Aug 07, 2014 7:02 am
by JacoVOS
Hi Reloader my groepering is nie goed nie ek het nou 23 23,5 en 24 gelaai om te toets. PMP 55gr by my is so 3090