Page 1 of 1

HL Impact Sport Gehoorbeskerming

Posted: Fri Nov 01, 2019 7:50 am
by Quenets
Môre julle,

Hoop dit gaan goed!

Ons het die HL Impact Sport gehoorbeskerming beskikbaar teen R1595 per stel.

Aflewering binne Suid-Afrika ingesluit.

https://www.quenets.com/products/howard ... ic-earmuff
0017992_howard-leight-impact-sport-electronic-earmuff.jpeg
Hierdie is 'n uitstekende produk en baie goeie waarde vir geld.

Groete
Ockert

Re: HL Impact Sport Gehoorbeskerming

Posted: Sat Nov 02, 2019 7:47 am
by ruaanb
het julle dalk die gel cushion replacement vir dit ook?

Re: HL Impact Sport Gehoorbeskerming

Posted: Tue Nov 05, 2019 8:37 am
by Quenets
ruaanb wrote:het julle dalk die gel cushion replacement vir dit ook?
Môre Ruaan,

Ek het gou vir jou uitgevind.

Die verskaffers dra nie voorraad daarvan op die stadium nie. Is joune stukkend?

Groete
Ockert

Re: HL Impact Sport Gehoorbeskerming

Posted: Tue Nov 05, 2019 9:00 am
by ruaanb
dankie, ek wil upgrade. sal die amazon roete gaan.

Re: HL Impact Sport Gehoorbeskerming

Posted: Tue Nov 05, 2019 9:05 am
by Quenets
ruaanb wrote:dankie, ek wil upgrade. sal die amazon roete gaan.
Regso Ruaan, al wat hier beskikbaar is die Coolpads.

Groete
Ockert