Page 1 of 1
Bisley teleskoop
Posted: Sun Nov 15, 2009 4:54 pm
by koos
Het iemand enige kennis van die "Bisley" teleskoop? Ek het 1 persent gekry, met die volgende op hom geskryf: Bisley Deluxe Tripple tested. 3-7x32. Enige kommentaar is welkom.
Re: Bisley teleskoop
Posted: Sun Nov 15, 2009 10:10 pm
by britsman
Koos,
Ek het in 1970 'n Bisley 4x32 Scope vir my .222 gekoop vir R30 nuut. Vir 20 jaar het ek dit gebruik en toe 'n Bushnell opgesit. Daar was niks fout met die Bisley nie, net dat die "field of view" bietie klein is.
Die eenigste manier om te sien of dit werk is om dit op 'n geweer te sit en toets vir parrallex foute en of die POI verander met die verskillende vergrootens(sp?)
Ek oorweeg om my Bisley op my mini 14 te sit.Ek het klaar by Christo gevra en vergeet om watter "mounts" te gebruik.
groete,
brits
Re: Bisley teleskoop
Posted: Sun Nov 15, 2009 10:30 pm
by koos
Dankie Britsman,
Sy POI bly op een plek regdeur al die verstellings en sy beeld is beslis duideliker as die Tasco en Nico wat ek het. Ek gaan hom monteer en toets.
Groete
Koos
Re: Bisley teleskoop
Posted: Fri Jul 23, 2010 3:41 pm
by Brno308 jagter
Koos
Ek het presies dieselfde scope gekry saam die geweer wat ek so pas gekoop het? Hy is ook Triple tested.!!
Het jy toe al met hom geskiet.?
Groete
Brno
Re: Bisley teleskoop
Posted: Fri Jul 23, 2010 8:11 pm
by koos
Brno308 jagter
Naand Brno, nee ek het daarteen besluit toe ek by nadere ondersoek bevind dat die teleskoop oor die muur is. Sy "post" is ook te dik na my sin.
Groete.