Page 1 of 1
Boer maak 'n plan - "barrel cooler"
Posted: Wed Oct 30, 2019 5:16 pm
by PWV
DSCF2393 - Copy.JPG
In die Paarlse hitte word die geweerloop tussen sarsies op die skietbaan, vinnig en doeltreffend afgekoel.
Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"
Posted: Wed Oct 30, 2019 6:00 pm
by JohanvB
Dis nou ougat!!
Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"
Posted: Wed Oct 30, 2019 6:59 pm
by wlm
Eersteklas
Net ryk mense maak sulke oulike planne. Ons armgatte koop nuwes.
Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"
Posted: Wed Oct 30, 2019 8:31 pm
by PWV
wlm wrote:Eersteklas
Net ryk mense maak sulke oulike planne. Ons armgatte koop nuwes.
Slim-Willem se baas sal hom nog vang!!

Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"
Posted: Thu Oct 31, 2019 8:04 am
by Hein M.
Baie dankie vir die idee!
Mooi dag daar!
Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"
Posted: Thu Oct 31, 2019 4:38 pm
by Harambe
Ek piepie sommer net op myne
Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"
Posted: Thu Oct 31, 2019 6:05 pm
by alecjohnson
Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"
Posted: Fri Nov 01, 2019 7:21 am
by PWV
Harambe wrote:Ek piepie sommer net op myne
Jy is seker koudbloedig?

Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"
Posted: Fri Apr 03, 2020 5:12 pm
by JacquesvT
Watse airpump is daai?
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: Boer maak 'n plan - "barrel cooler"
Posted: Fri Apr 03, 2020 6:16 pm
by JohanvB
Myme sommer by Agri gekool R250, matras opblaas pompie