Page 1 of 1

Bushnell Legend E 10x42 @ R2795

Posted: Mon Oct 21, 2019 2:41 pm
by Quenets
Bushnell Legende E 10x42 - R2795.00

Slegs 10 beskikbaar.

Dit sal baie lekker kersgeskenke maak.

https://www.quenets.com/products/bushne ... ies-10x-42

Kontak my by ockert@quenets.co.za of 023 347 7188 indien julle belangstel.

Groete
Ockert

Re: Bushnell Legend E 10x42 @ R2795

Posted: Fri Nov 22, 2019 9:25 am
by Quenets
Môre julle,

Ons het nog 'n klompie van die verkykers oor.

Dit is 'n baie lekker verkyker vir die geld. Hulle is net vervang met 'n nuwe model, vandaar die goeie prys.

Groete
Ockert