Page 1 of 1

Glas van n ander klas

Posted: Mon Oct 21, 2019 8:56 am
by andre007
Ek sien die vanoggend op Genwerks se nuusbrief http://www.revicoptics.com/ Ek het nounet opgevang met slimfone...nou slimteleskope >:D

Re: Glas van n ander klas

Posted: Mon Oct 21, 2019 9:24 am
by PWV
Sal moet vir my 'n paar van hulle aanskaf! >:+

Re: Glas van n ander klas

Posted: Wed Nov 06, 2019 5:50 am
by knipmes
Lyk na regte "slim" teleskoop. Het iemand hier in die RSA al een getoets?