Page 1 of 1

Newby from Vaal

Posted: Fri Oct 18, 2019 12:00 pm
by hotklou
Hi all,

The hunting / gun bug bit me last year. Eventually got round to doing competency in July as well as buying a rifle.The waiting is killing me to bring it home.

Looking forward to read the knowledge shared around here.

Re: Newby from Vaal

Posted: Fri Oct 18, 2019 12:48 pm
by andre007
Hallo hotklou and welcome. Someone once said the writing on his tombstone one day will be 'cause of death...CFR' . The wait can be tormenting. Please put your town of residence on your profile. Nouja ek't nou my engels vir vandag opgebruik! Over and out!

Re: Newby from Vaal

Posted: Fri Oct 18, 2019 1:03 pm
by FHM
Welkom hotklou...nou maar vasby vir die res van die tyd vir jou lisensie. ;)
Sien uit na jou deelname hierso.
Watse geweer het jy op ys?

Re: Newby from Vaal

Posted: Fri Oct 18, 2019 1:38 pm
by hotklou
andre007 wrote:Hallo hotklou and welcome. Someone once said the writing on his tombstone one day will be 'cause of death...CFR' . The wait can be tormenting. Please put your town of residence on your profile. Nouja ek't nou my engels vir vandag opgebruik! Over and out!

Jip sout taal is soms net vir self verdediging :)




PS: Profile nou opdateer

Re: Newby from Vaal

Posted: Fri Oct 18, 2019 1:39 pm
by hotklou
FHM wrote:Welkom hotklou...nou maar vasby vir die res van die tyd vir jou lisensie. ;)
Sien uit na jou deelname hierso.
Watse geweer het jy op ys?

Sabatti 308 Synthetic

Re: Newby from Vaal

Posted: Fri Oct 18, 2019 2:42 pm
by Plaashaas
Welkom en geluk met die geweer.

Re: Newby from Vaal

Posted: Fri Oct 18, 2019 3:49 pm
by PWV
Welkom, Hotklou. Linksskieter?
Hoop nie jy skiet so swak soos ek wanneer ek links skiet nie! ++>:

Re: Newby from Vaal

Posted: Fri Oct 18, 2019 11:22 pm
by tripodmvr
Dag buurman. Jy nie dalk deel van SA Jagters in die Vuil Driehoek nie?

Re: Newby from Vaal

Posted: Mon Oct 21, 2019 8:55 am
by hotklou
PWV wrote:Welkom, Hotklou. Linksskieter?
Hoop nie jy skiet so swak soos ek wanneer ek links skiet nie! ++>:
Jip lefty met 'n regs geweer, ek kry darem die gaatjie erens op die target :D
tripodmvr wrote:Dag buurman. Jy nie dalk deel van SA Jagters in die Vuil Driehoek nie?
Nee ek is nie deel van SAJV nie.