Page 1 of 1
Nuwe lid van Somerset Wes
Posted: Thu Oct 17, 2019 12:48 pm
by Schalkskiet
Goeie dag
Ek het nou al vir 'n tyd lank geroofkyk maar het nou besluit om 'n lid te raak, ek sien ek kan baie leer by julle manne.
Ek jag, skiet bietjie teiken en hou ook van boogskiet.
Ek is van Somerset Wes.
Lekker dag
Re: Nuwe lid van Somerset Wes
Posted: Thu Oct 17, 2019 12:57 pm
by Draegan
Hi Schalk, welkom by die kampvuur!
Re: Nuwe lid van Somerset Wes
Posted: Thu Oct 17, 2019 1:05 pm
by Schalkskiet
Draegan wrote:Hi Schalk, welkom by die kampvuur!
Baie dankie Johan
Re: Nuwe lid van Somerset Wes
Posted: Thu Oct 17, 2019 2:42 pm
by tripodmvr
Welkom. Jy het seker gesien dat die WeePee sterk verteenwoordig is. Kom gesels gerus saam.
Re: Nuwe lid van Somerset Wes
Posted: Thu Oct 17, 2019 3:03 pm
by Plaashaas
Baie Welkom.
Re: Nuwe lid van Somerset Wes
Posted: Thu Oct 17, 2019 9:57 pm
by pwdejager
Welkom Schalk, ek is ook van SW en ook onlangs hier aangesluit.
Re: Nuwe lid van Somerset Wes
Posted: Fri Oct 18, 2019 8:58 am
by finch
Welkom welkom, hier is darm n paar Scummerseters op die blad.