Page 1 of 1
Rekord jagluiperd
Posted: Tue Nov 22, 2011 2:23 pm
by foxripper
Re: Rekord jagluiperd
Posted: Tue Nov 22, 2011 2:26 pm
by Geno
Dis 'n mase kat daai!
Re: Rekord jagluiperd
Posted: Tue Nov 22, 2011 4:05 pm
by Hilux01
Ludwig +1
Re: Rekord jagluiperd
Posted: Tue Nov 22, 2011 4:17 pm
by Sako75
Kat jag is nie vir my nie. Maar as dit 'n bydrae lewer tot volhoubare bewaring van die spesie en habitat (en hopelik die uitbreiding daarvan) is daar by my nie 'n beginsel probleem nie.
Re: Rekord jagluiperd
Posted: Tue Nov 22, 2011 5:23 pm
by Geno
Ek sal nie omgee om so katjie te jag nie. Wat s? die Nam manne, is daar nie 'n speelboom waar ek een kan kom haal nie?
Re: Rekord jagluiperd
Posted: Tue Nov 22, 2011 5:39 pm
by Nuweseun
Geno, as die wielle draai sit ek links voor!!
Re: Rekord jagluiperd
Posted: Tue Nov 22, 2011 11:54 pm
by Francois Marais
Geno/Nuweseun
Jagluiperd jag is uit en uit n chance jag, en ook nie te se jy gaan n skoot inkry as jy hom die slag kry nie, jy kan dae lank soek, vroeg oggend en laat namiddag, wanneer hulle jag, en vir twee weke lank niks sien nie, en een middag ry jy pos toe dan draf daar vyf voor jou in die pad wat gladnie haastig is om weg te kom nie........
Mooi loop
Francois
Re: Rekord jagluiperd
Posted: Sat Dec 03, 2011 6:29 pm
by JK
Hulle moet skaars bly anders het die Cheetah Foundation nie meer bestaansreg nie.
Die goed is vervuil, maar soos Francois se, is maar moeilik om te kry. Nog net 3 die laaste 15 jaar by my in die veld gesien. Hulle het trop van 70 springbokke by in n jaar of 3 uitgeroei en vreet ontrent al die koedoe kalwers op.