Page 1 of 1
Snellers beskikbaar
Posted: Tue Oct 15, 2019 10:01 am
by Quenets
Môre julle,
Hoop dit gaan goed.
Ons het die volgende snellers beskikbaar:
Jard Sako 75/85 9-11 oz - R3000.00
Timney Howa 1.5lb - 4 lb - R2300.00
Howa Triggerbar Conversion kits - R995.00
Laat weet indien julle belangstel.
Groete
Ockert
Snellers beskikbaar
Posted: Tue Oct 15, 2019 12:33 pm
by LouisC
Ockert,
N dom vraag, wat behels daardie
“Trigger bar conversion kit”?
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Re: Snellers beskikbaar
Posted: Tue Oct 15, 2019 1:30 pm
by Quenets
LouisC wrote:Ockert,
N dom vraag, wat behels daardie
“Trigger bar conversion kit”?
Sent from my iPhone using Tapatalk Pro
Middag Louis,
Dit is basies 'n nuwe sneller. Jy haal die binnegoed van jou huidige howa sneller uit en vir vervang dit, te same met een van die springs.
Dan is die voortrek weg en die sneller breek skoon en lig.
Laat weet as jy nog vrae het.
Groete
Ockert
Re: Snellers beskikbaar
Posted: Tue Oct 15, 2019 8:11 pm
by Morkel
Waar kan ek BixN andy snellers kry vir blaser R93. - ek soek 2x
Tx
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Snellers beskikbaar
Posted: Thu Dec 05, 2019 11:18 am
by AJ Botha
Quenets wrote:Môre julle,
Hoop dit gaan goed.
Ons het die volgende snellers beskikbaar:
Jard Sako 75/85 9-11 oz - R3000.00
Timney Howa 1.5lb - 4 lb - R2300.00
Howa Triggerbar Conversion kits - R995.00
Laat weet indien julle belangstel.
Groete
Ockert
Yes Ockert, het jy nog Howa snellers of conversion kits oor? Min of meer wat is die adjustment range na die trigger bar conversion kit?
Groete
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Re: Snellers beskikbaar
Posted: Thu Dec 05, 2019 11:50 am
by Quenets
AJ Botha wrote: Thu Dec 05, 2019 11:18 am
Quenets wrote:Môre julle,
Hoop dit gaan goed.
Ons het die volgende snellers beskikbaar:
Jard Sako 75/85 9-11 oz - R3000.00
Timney Howa 1.5lb - 4 lb - R2300.00
Howa Triggerbar Conversion kits - R995.00
Laat weet indien julle belangstel.
Groete
Ockert
Yes Ockert, het jy nog Howa snellers of conversion kits oor? Min of meer wat is die adjustment range na die trigger bar conversion kit?
Groete
Sent from my CLT-L09 using Tapatalk
Môre AJ,
Ja ek het nog 'n klompie beskikbaar. Hy is so om die 1 pond.
Groete
Ockert
Re: Snellers beskikbaar
Posted: Thu Dec 05, 2019 9:05 pm
by Andre308
Ek wil nou nie myself slim hou nie, maar ek al n klompie Howa Hact snellers gedoen vir mense hier op die forum. Die moeite wat daar ingaan om n sneller se voortrek weg te neem en hom te poleer dat hy lekker loop is amper nie die tyd werd nie.
Ek self wag vir n lisensie vir nog n geweer op n Howa aksie en is amper 95% seker dat ek hierdie "trigger bar" gaan doen.
Ek ken nie die mense van die advertensie nie, maar as jy lus het vir so sneller vir jou Howa, maar nie lekker weet hoe die dinge in mekaar steek nie, koop jou sneller bar by die mense hier bo en kontak my. Ek sit hom vir jou in, free of charge, help jou gou toets of hy veilig is en ons trek hom met die skaal dat jy kan spog met n pond lesing by jou Remington vriende....
Een voorwaarde. Jy bring jou geweer tot by my...ek bly in Durbanville.
Re: Snellers beskikbaar
Posted: Fri Dec 06, 2019 4:14 pm
by Hein M.
Hallo Andre!
Ek het vir jou 'n PM gegooi
Groetnis!
Re: Snellers beskikbaar
Posted: Wed Feb 12, 2020 4:27 pm
by Quenets
Môre julle,
Hoop dit gaan goed.
Ons het nog 'n klomp van die kits beskikbaar:
Howa Triggerbar Conversion kits - R995.00
Howa Triggerbar Kit sonder sneller skoen - R845.00
Laat weet indien julle belangstel.
Groete
Ockert
Re: Snellers beskikbaar
Posted: Wed Feb 12, 2020 7:49 pm
by Riebeeker
Hi Ockert. Met die conversion bar sonder die sneller skoen, sou jy die standaard sneller se skoen kon gebruik? Indien dit so is, wat is die voordele aan die sneller skoen wat saam met die kit vir R995 kom?
Dankie by voorbaat
Re: Snellers beskikbaar
Posted: Thu Feb 13, 2020 2:49 pm
by Quenets
Riebeeker wrote: Wed Feb 12, 2020 7:49 pm
Hi Ockert. Met die conversion bar sonder die sneller skoen, sou jy die standaard sneller se skoen kon gebruik? Indien dit so is, wat is die voordele aan die sneller skoen wat saam met die kit vir R995 kom?
Dankie by voorbaat
Goeie middag Riebeeker,
Hoop dit gaan goed.
Die sneller skoen is 'n saaltjie wat jy oor 'n standaard sneller sit. Die doel daarvan is om die druk oppervlak te vergroot en dus die effek dat dit die sneller ligter laat voel. Die standaard Howa snellers kom nie met 'n sneller skoen nie.
Die triggerbar conversion vervang die hele binnekos van die standaard Howa sneller. En dan het jy dus die keuse wil jy die sneller skoen bysit of nie.
Ek sit hier onder 'n foto van 'n voorbeeld.
download.jpg
Kontak my gerus indien jy enige verdere vrae het.
Groete
Ockert
Re: Snellers beskikbaar
Posted: Thu Feb 13, 2020 3:21 pm
by Riebeeker
Dankie Ockert vir die mooi verduideliking.