Page 1 of 1
Kolf vir Remington 700
Posted: Tue Oct 15, 2019 7:57 am
by 6.5/284Norma
Hallo almal,
Groot afwagting vir my 6.5 Creedmoor Remington 700!
Ek wil graag 'n ander kolf vir die geweer kry.
Kyk na iets soos die McMillan of soortgelyk.
Is daar dalk iemand wat kan idees gee en wat kan verskaf?
Dankie!
Re: Kolf vir Remington 700
Posted: Tue Oct 15, 2019 8:44 am
by Toxxyc
'n Begroting sal baie help. Dan weet ons of ons kyk na iemand anders se 2de-handse houtkolf of 'n kitted MDT ACC. Toepassing sal ook lekker wees - net vir pret op die baan of soek jy iets waarmee jy kan jag as jy wil, en kan rondswaai in 'n kompetisie?
Re: Kolf vir Remington 700
Posted: Tue Oct 15, 2019 7:48 pm
by 6.5/284Norma
Toxxyc wrote:'n Begroting sal baie help. Dan weet ons of ons kyk na iemand anders se 2de-handse houtkolf of 'n kitted MDT ACC. Toepassing sal ook lekker wees - net vir pret op die baan of soek jy iets waarmee jy kan jag as jy wil, en kan rondswaai in 'n kompetisie?
Sal meestal net vir jag wees.
Re: Kolf vir Remington 700
Posted: Wed Oct 16, 2019 10:54 am
by Toxxyc
Watter kolf het jy tans op hom? Die ADL kolf? Wat is jy bereid om te spandeer?
Re: Kolf vir Remington 700
Posted: Fri Oct 18, 2019 4:55 am
by 6.5/284Norma
Hogue.
Ek het geen idee, sal moet kyk wat ek kan kry...
Re: Kolf vir Remington 700
Posted: Fri Oct 18, 2019 7:09 am
by Toxxyc
Kyk na die kolf op die ADL Tactical. My swaer het een gekoop en die kolf afgehaal. Dalk kan ek hom oorreed om hom te verkoop as jy keen is? Dis die kolf hierso:
https://www.habitatafrica.co.za/product ... dmoor-fde/
Nie die beste nie, maar hy kan dalk werk.
Re: Kolf vir Remington 700
Posted: Sun Oct 20, 2019 6:27 am
by ruaanb
ek weet van n splinternuwe GRS laminated Wat beskikbaar is vir n remington kort aksie vir r4500.
Re: Kolf vir Remington 700
Posted: Sun Oct 20, 2019 7:09 am
by OosKaapJagter
Safari & Outdoor het tans 'n spesiale aanbieding op 'n kolf vir die Remington 700.
https://safarioutdoor.co.za/online-specials-only/p/5
Re: Kolf vir Remington 700
Posted: Sun Oct 20, 2019 7:53 am
by 6.5/284Norma
Toxxyc wrote:Kyk na die kolf op die ADL Tactical. My swaer het een gekoop en die kolf afgehaal. Dalk kan ek hom oorreed om hom te verkoop as jy keen is? Dis die kolf hierso:
https://www.habitatafrica.co.za/product ... dmoor-fde/
Nie die beste nie, maar hy kan dalk werk.
Het na hom gekyk maar nie vir my nie dankie.
Re: Kolf vir Remington 700
Posted: Sun Oct 20, 2019 7:53 am
by 6.5/284Norma
ruaanb wrote:ek weet van n splinternuwe GRS laminated Wat beskikbaar is vir n remington kort aksie vir r4500.
Watter kleur asb?
Re: Kolf vir Remington 700
Posted: Sun Oct 20, 2019 7:54 am
by 6.5/284Norma
Re: Kolf vir Remington 700
Posted: Sun Oct 20, 2019 10:35 am
by ruaanb
6.5/284Norma wrote:ruaanb wrote:ek weet van n splinternuwe GRS laminated Wat beskikbaar is vir n remington kort aksie vir r4500.
Watter kleur asb?
https://r.tapatalk.com/shareLink/topic? ... source=app
Re: Kolf vir Remington 700
Posted: Mon Oct 21, 2019 7:23 am
by 6.5/284Norma