Page 1 of 1

243 Savage American Classic Rear trigger screw

Posted: Mon Oct 14, 2019 4:04 pm
by Finder20
Middag manne,

Ek het raad nodig my swaar se Savage American Classic trigger guard skoef get gestrip en wil graag weet of ons hom kan plak ek kan nie sien dat hy enigsins in iets in vas skroef nie daai is definatief slegs n hout skroef.

Kan ons hom dus plak? Dan volgende waar sit die action skroewe ek weet een sit voor die magesyn maar die ander een kan mens nie op die oog af sien nie? Sy 243 is taamlik nuut onder 160 skote en het nog net mooi stadig met ten minste 3 min tussen rondtes en maksimum 10-12 op n skiet sessie maar sukkel vreeslik met n roer wat rond en bond skiet ons het skope geruil as ook mounts getoets met torque wrench en alles i mooi vas...die roer skiet plus minus 2 by mekaar en dan een heelwat weg

Hy wil hom in boek by n smithy maar wil net bevestig wat hy moet se hulle na moet kyk...bedding?

Hulp asb?
Groetnis...