Page 1 of 1

Muzzlebreak

Posted: Mon Nov 21, 2011 6:57 pm
by Cobus(Cobb)
Al ooit gewonder hoe 'n muzzlebreak werk?

Image

Cheers

Re: Muzzlebreak

Posted: Mon Nov 21, 2011 7:09 pm
by G-force
Great foto!

Re: Muzzlebreak

Posted: Mon Nov 21, 2011 7:17 pm
by Triple2
Wonder hoe voel die ouens se ore naby die kanon.

Re: Muzzlebreak

Posted: Mon Nov 21, 2011 7:39 pm
by Cobus(Cobb)
222

Jy /jou ore raak hom maar gewoont....ons kon by die kanonne (so 30m skuins agter hulle, g5 en g2 soms) aan die slaap raak...moet s?, jy is maar moer moeg na so 2 dae regdeur skiet, stelling verskuif, skiet skuif en so aan...

Cheers

Re: Muzzlebreak

Posted: Mon Nov 21, 2011 8:08 pm
by Geno
Met die angle waarteen daai loop opkyk het ek eers gedink dis 'n .308, maar toe sien ek dis eintlik iets anders ;)

Re: Muzzlebreak

Posted: Mon Nov 21, 2011 9:07 pm
by Christo
Daai lyk baie asof hy 'n prop voor in het. Daar moet darem 'n goeie gedeelte van die blast voor uitgegaan het.

Nogtans 'n spectacular foto

Re: Muzzlebreak

Posted: Mon Nov 21, 2011 9:09 pm
by Problem Animal Control
Geno

Gaan jy NOOIT ophou nie??????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????????

Re: Muzzlebreak

Posted: Mon Nov 21, 2011 9:30 pm
by JPS
Nee Wat PAC, Ou Geno praat van ondervinding met daai een van hom. Hoe kan man sy woord dan in twyfel trek. ;D

Re: Muzzlebreak

Posted: Mon Nov 21, 2011 10:50 pm
by Nuweseun
Lmgma! Skerp Geno!!