Page 1 of 1

Wees veilig manne

Posted: Wed Oct 09, 2019 2:32 pm
by FHM
https://www.youtube.com/watch?v=8JHIj9jY4Ew
Hier het ek n paar insidente gesien wat my regtig kriewels in my rug gegee het. ;)
DIt gebeur so vinnig en onverwags.
Veiligheid absoluut eerste - daarna skiet ons!

Re: Wees veilig manne

Posted: Wed Oct 09, 2019 2:40 pm
by Ratel
Dankie vir die pos. Dis net weer 'n reminder dat 'n ongeluk gebeur in 'n oogwink. Ons almal hou soms op dink. Party langer as ander. ;D ;D ;D

Re: Wees veilig manne

Posted: Wed Oct 09, 2019 9:21 pm
by Apie
Hoe meer haas...


Sent from my iPhone using Tapatalk

Wees veilig manne

Posted: Wed Oct 09, 2019 9:33 pm
by Smitstertjies
Ek kannie glo daai manne hou nog steeds aan met n kompetisie as die baan so seepglad van die sneeu/modder is nie. Ek onthou met een BASA het Frederik hulle die kompetisie dadelik gestop na n kwaai reenbui waar die modder op die baan ons laat gly het.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Wees veilig manne

Posted: Thu Oct 10, 2019 10:42 am
by Harambe
Smitstertjies wrote:Ek kannie glo daai manne hou nog steeds aan met n kompetisie as die baan so seepglad van die sneeu/modder is nie. Ek onthou met een BASA het Frederik hulle die kompetisie dadelik gestop na n kwaai reenbui waar die modder op die baan ons laat gly het.


Sent from my iPhone using Tapatalk
Toe ek daai sien toe dink ek dadelik daai is nou net vir akkies soek wat kon gebly het.

Re: Wees veilig manne

Posted: Thu Oct 10, 2019 11:53 am
by Capt. Yoda
Ek like hoe hulle daai RO's sweep en daai perongeluk skote