Page 1 of 1

Nuwe Lid

Posted: Wed Oct 09, 2019 1:21 pm
by pwdejager
Goeie dag almal

Nuut op die forum. My naam is Perry de Jager van Somerset Wes, voorheen van Pretoria.

Ek jag graag, en mis die bosveld noudat ek in die Kaap bly :'(

Ek neem aktief deel aan IDPA, en het ook onlangs begin met NRL22. Hoop om volgende jaar ook betrokke te raak in NRL.

Sien uit om meer te leer, en waar ek kan by te dra.

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Oct 09, 2019 1:44 pm
by FHM
Welkom by ons kampvuur Perry ;)

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Oct 09, 2019 2:41 pm
by Ratel
Baie welkom. Dis 'n gesellige kampvuur die.

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Oct 09, 2019 4:47 pm
by tripodmvr
Welkom, jy het 'n amperse naamgenoot in PWV van die Paarl.

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Oct 09, 2019 7:05 pm
by jankraay
Welkom hier by ons.


Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Nuwe Lid

Posted: Thu Oct 10, 2019 2:48 pm
by JeanJag
baie welkom mater, geniet die forum!!

Re: Nuwe Lid

Posted: Wed Dec 04, 2019 10:43 am
by wernervos47
Welkom geniet dit

Sent from my EVA-L09 using Tapatalk