Page 1 of 1
5.6x52 R of .22 Savage
Posted: Mon Oct 07, 2019 4:12 pm
by Jean Marais
Hallo manne
'n Skaars geweertjie, maar ek is opsoek na .228 koeëls of ammo as iemand dalk weet waar.
Re: 5.6x52 R of .22 Savage
Posted: Mon Oct 07, 2019 6:19 pm
by tripodmvr
Dit wil voorkom asof Impala koeëls in 228 maak.
Re: 5.6x52 R of .22 Savage
Posted: Tue Oct 15, 2019 3:38 pm
by Jean Marais
Dankie Tripod. Glo Kriek sal ook kan help en dalk Peregrine ook.
Re: 5.6x52 R of .22 Savage
Posted: Tue Oct 15, 2019 3:46 pm
by Ds J
Hansie Minnaar sal ook kan help: 0826275011