Page 1 of 1

Lee Case Trim Penne

Posted: Sun Oct 06, 2019 9:31 am
by knipmes
Probeer weer foto laai van Lee Case Trim penne

Dit het nou gewerk
Het seker maar dom te werk gegaan
Groete

Re: Lee Case Trim Penne

Posted: Sun Oct 06, 2019 9:38 am
by tripodmvr
Die een wat geen nommer op het nie, wat is sy deursnee?

Re: Lee Case Trim Penne

Posted: Sun Jul 05, 2020 7:36 pm
by Wildeboer
Dis n baie ou post maar is die trim penne nog beskikbaar?

Re: Lee Case Trim Penne

Posted: Mon Jul 06, 2020 5:46 am
by knipmes
More. Die penne is nog beskikbaar
Groete

Re: Lee Case Trim Penne

Posted: Mon Jul 06, 2020 7:09 am
by Wildeboer
More Knipnes,
Kan ek dit asb neem?
Ek sal jou vanaand kontak as dit reg is, baie dankie.
Theuns

Re: Lee Case Trim Penne

Posted: Mon Jul 06, 2020 8:29 am
by knipmes
Dit is reg so Ek moet net na n vergadering (Skype) gaan maar ek sal jou antwoord sodra ek kan
Groete
Jan

Re: Lee Case Trim Penne

Posted: Wed Jul 08, 2020 11:14 am
by knipmes
Die items is almal geneem