Page 1 of 1
Lee Case Trim Penne
Posted: Sun Oct 06, 2019 8:48 am
by knipmes
Ek het die volgende Lee Case Trim "penne" wat ek nie gebruik nie.
308, 30/30, 243, 7mm R/mag, onbekend
Maak n skenking aan die Noord Kaap Droogte Fonds
Sukkel om foto te laai
My Tel nr 084 2085218
Re: Lee Case Trim Penne
Posted: Sun Oct 06, 2019 9:03 am
by tripodmvr
Hoe groot is jou foto?
Re: Lee Case Trim Penne
Posted: Sun Oct 06, 2019 9:27 am
by knipmes
A3 groot
Re: Lee Case Trim Penne
Posted: Sun Oct 06, 2019 9:39 am
by tripodmvr
Groot in Kb?
Re: Lee Case Trim Penne
Posted: Sun Oct 06, 2019 5:02 pm
by knipmes
Ek het die foto gelaai gekry
Re: Lee Case Trim Penne
Posted: Sun Oct 06, 2019 5:05 pm
by knipmes
Die deusnee van die pen is 6.45mm
Lengte : 56.78
Re: Lee Case Trim Penne
Posted: Sun Oct 06, 2019 5:07 pm
by knipmes
Nog n foto (Lengte)
Re: Lee Case Trim Penne
Posted: Sun Oct 06, 2019 5:14 pm
by knipmes
Dankie dat jy wou help Driepoot
Groete
Re: Lee Case Trim Penne
Posted: Sun Oct 06, 2019 5:22 pm
by tripodmvr
Daardie nie vir 25-06mm nie?
Re: Lee Case Trim Penne
Posted: Sun Oct 06, 2019 6:24 pm
by Xplicitly
Is jy 100% seker oor die lengte? Hy is langer as die 7mm rem mag en die 7mm rem mag moet 64mm wees.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Lee Case Trim Penne
Posted: Sun Oct 06, 2019 6:31 pm
by tripodmvr
257 Roberts 6,53mm koeƫl
56,72mm lengte van dop
Re: Lee Case Trim Penne
Posted: Sun Oct 06, 2019 6:40 pm
by wlm
Wat staan op die pen? Kaliber gwoonlik op die dun gedeelte aangedui.
Re: Lee Case Trim Penne
Posted: Sun Oct 06, 2019 7:04 pm
by knipmes
Ek het die volgorde op die foto verkeerd neergeskryf Die pen ter sprake is die tweede laaste. Die laaste een is die 7mm R/M Soos op die foto is die lengte 56.78mm
Soos reeds genoem, die pen is oor sy hele lengte glad. Geen aanduiding van kaliber nie.
Ek het lank gelede n 6.5 X 57 Mauser besit en het herlaai aangesien patrone so skaars was. Ek het nog n paar bokse patrone by Willem se Den in Margate gekoop en die doppe gebruik. Miskien het "iemand" vir my daardie tyd n pen van n 7 X 57 geneem en dit aangepas vir die 6.5 X 57. Ouderdom. Kan nie onthou nie.
Dit is omtrent die enigste verklaring waaraan ek kan dink
Groete
Re: Lee Case Trim Penne
Posted: Sun Oct 06, 2019 7:32 pm
by tripodmvr
Ek dink jy is reg. Daardie pen het nie die reses waarop die kaliber gepons word nie. Dit is masjineer om vir 'n ander kaliber (6,5x57?) gebruik te word.
Re: Lee Case Trim Penne GRATIS
Posted: Mon Oct 07, 2019 5:56 am
by knipmes
Dankie vir almal wat insette gelewer het.
Is daar iemand wat sou belangstel in die items? Dit is GRATIS
Re: Lee Case Trim Penne
Posted: Mon Oct 14, 2019 8:55 pm
by Baas Piet
Oom Knipmes ek sal die 243 en 308 neem as nog beskikbaar asb
Re: Lee Case Trim Penne
Posted: Tue Oct 15, 2019 7:20 am
by knipmes
Baas Piet wrote:Oom Knipmes ek sal die 243 en 308 neem as nog beskikbaar asb
Dit is reg so. Nou moet ons praat hoe ek die goed by jou kan kry. Jy kan my skakel 084 2085218