Page 1 of 1
Redding 243 Competition Dieset - VERKOOP
Posted: Sat Oct 05, 2019 8:19 am
by Quenets
Môre julle,
Ons het die volgende dieset te koop:
Redding 243 Competition Dieset - R2500.00
IMG-20191004-WA0017.jpg
IMG-20191004-WA0018.jpg
Dieset is al gebruik maar nog baie netjies.
Groete
Ockert
Re: Redding 243 Competition Dieset - R3300.00
Posted: Sat Oct 12, 2019 10:56 pm
by DvD
Wat se grote bushing het jy daarin?
Re: Redding 243 Competition Dieset - R3300.00
Posted: Mon Oct 14, 2019 8:15 am
by Quenets
DvD wrote:Wat se grote bushing het jy daarin?
Goeie môre,
Daar is nie 'n bushing ingesluit by die stel nie, maar jy kan laat weet watter grote jy soek.
Groete
Ockert
Re: Redding 243 Competition Dieset - R3300.00
Posted: Mon Oct 14, 2019 4:27 pm
by Quenets
Middag julle,
Dies is nog beskikbaar. Prys verlaag na R2900.00.
Groete
Ockert
Re: Redding 243 Competition Dieset - R3300.00
Posted: Mon Oct 21, 2019 9:41 am
by Quenets
Nog beskikbaar.
Re: Redding 243 Competition Dieset - R3300.00
Posted: Sat Oct 26, 2019 8:39 pm
by DvD
Kan jy n .270 busshing kry?
Re: Redding 243 Competition Dieset - R3300.00
Posted: Tue Oct 29, 2019 10:06 am
by Quenets
DvD wrote:Kan jy n .270 busshing kry?
Goeie dag,
Ja ons kan. Ek het 'n .269 TN in voorraad.
Groete
Ockert
Re: Redding 243 Competition Dieset - R2900.00
Posted: Fri Nov 01, 2019 7:51 am
by Quenets
Nog Beskikbaar
Re: Redding 243 Competition Dieset - R2900.00
Posted: Wed Nov 20, 2019 9:25 am
by Quenets
Môre julle,
Die dies is nog beskikbaar.
Prys is R2900.00. Ek kan 'n Titanium Nitride bushing by sit vir R400.00
Groete
Ockert
Re: Redding 243 Competition Dieset - R2500.00
Posted: Thu Feb 06, 2020 3:19 pm
by Quenets
Middag julle,
Die dieset is nog beskikbaar. Prys R2500.00.
Groete
Ockert
Re: Redding 243 Competition Dieset - R2500.00
Posted: Wed Feb 12, 2020 4:25 pm
by Quenets
Nog beskikbaar.
Re: Redding 243 Competition Dieset - VERKOOP
Posted: Fri Mar 06, 2020 9:02 am
by Quenets
VERKOOP