Fotos plaas op 'n bespreking - rekenaargebruik
Posted: Fri Oct 04, 2019 3:48 pm
1. Maak seker die foto is op jou rekenaar. Maak hom oop en regskliek (Windows 10) - jy het nou keuse om die beeld te verklein. Kies S (minder as 250Kb) en stoor die foto waar jy dit maklik kan kry - ek noem dit met agtervoegsel "small" om dit te onderskei van die oorspronklike.
2. Gaan na Jaracal en maak seker "full editor" is in gebruik.
3. Gaan na upload en browse na die foto wat gelaai moet word.
4. Kies dit en upload.
5. Place inline - die item is sigbaar en jy moet aandui waar dit moet kom. Ek sit gewoonlik 'n spasie tussen fotos. Die foto is nou in die skermpie waarin jy kan teks byvoeg.
6. Sodra jy tevrede is met jou inligting wat jy wil plaas kan jy submit.
7. As jy wil speel en kyk of jy dit regdoen gaan onder Algemeen, noem dit "Toets" en kyk of jy dit regkry met enige foto van jou keuse. Indien jy sukkel kan een van die mods gevra word om dit uit te vee.