Page 1 of 1
.22lr vinnige vraag
Posted: Wed Oct 02, 2019 11:12 am
by 308Win
Goeiedag.
My .22 is ingestel op 20m
Ek wil dit op 100m laat skiet.
Hoeveel clicks moet ek opgaan? (1/4 moa per click)
Ammo:.22lr Swartklip high velocity
Dankie
Re: .22lr vinnige vraag
Posted: Wed Oct 02, 2019 11:15 am
by 308Win
6.2 moa volgens online ballistic calc?
Re: .22lr vinnige vraag
Posted: Wed Oct 02, 2019 11:55 am
by PWV
As ek jy is toets ek dit self fisies op 100!
Re: .22lr vinnige vraag
Posted: Wed Oct 02, 2019 12:18 pm
by Hein M.
Ja. Skiet op 100m. Maak seker daar waai geen wind nie - en ook dieselfde patrone as waarmee jy gaan jag / kompeteer

Re: .22lr vinnige vraag
Posted: Wed Oct 02, 2019 12:23 pm
by toxicsox
Skyf jou teiken na die eerste skoot na 40m dan 80m dan 100m

- As jy die teiken raak skiet is dit dan mos maklik. En met die ekstra loop tussen skote kan jy nog steps by kry vir jou Vitality punte.
Re: .22lr vinnige vraag
Posted: Wed Oct 02, 2019 5:34 pm
by Theunodb
PWV wrote:As ek jy is toets ek dit self fisies op 100!
Ja skiet definitief, ek het self ‘n toets so ruk terug gedoen om te sien waar land hulle na ek op 50m gezero was. Hulle het omtrent 10cm geval (geel SK)
Het op die einde op 80m gezero, skiet nou gemaklik op enige afstand tussen 40m en 100m sonder om te veel te hou

Re: .22lr vinnige vraag
Posted: Wed Oct 02, 2019 6:01 pm
by Dumbluck
Strelok lys al die bekende 22lr ammo ma nie swartklip nie
Hierdie is 'n 36gr teen 1260fps
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191002/d6352829d4aed5c18f1e7dcf0acf9503.jpg
CCI Sub Sonic 40gr teen 1050fps
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191002/a4c8a7ded054ea60af0ed2991e19c5e4.jpg
Re: .22lr vinnige vraag
Posted: Thu Oct 03, 2019 8:24 am
by 308Win
Dumbluck wrote:Strelok lys al die bekende 22lr ammo ma nie swartklip nie
Hierdie is 'n 36gr teen 1260fps
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191002/d6352829d4aed5c18f1e7dcf0acf9503.jpg
CCI Sub Sonic 40gr teen 1050fps
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191002/a4c8a7ded054ea60af0ed2991e19c5e4.jpg
Dankie.
Op die ou ent is ek 26 clicks op.
Net om weer 11 af te kom.
Re: .22lr vinnige vraag
Posted: Thu Oct 03, 2019 9:20 am
by Dumbluck
Ek het baie respek gekry vir die 22 toe ek hom reggekry het vir NRL22. Afstande vir daardie kompetisie is in Yard 25,40,50,60,75,90,100
Met 25y zero is jy weer zero op 40 en 1cm laag op 50 so mik centre, die res holdover of dial. Ek en my verloofde kon al die afstande raakskiet tot op 100y met n duplek kruishaar en raai raai holdovers van strelok ma ek gaan nou my scope upgrade na FFP met n lekker reticle, dan gaan dit sports wees. Net moeilik om 10yard parallax te kry. Hoop die nuwe Bushnell Match Pro kom SA toe anders sal ek 'n Vortex Diamondback Tactical neem.
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191003/ad9644a8559eafba0addbc004b371946.jpg
//uploads.tapatalk-cdn.com/20191003/9481f6f559c367acc417338f3d8f9fc0.jpg
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Re: .22lr vinnige vraag
Posted: Thu Oct 03, 2019 10:35 am
by 308Win
Oom Lucas Potgieter het altyd gese die .22lr is een van die kalibers wat bokant sy vermoee op papier presteer. Maar ook as gevolg daarvan misbruik word bokant sy vermoee.
Re: .22lr vinnige vraag
Posted: Thu Oct 03, 2019 10:43 am
by Jake1
Ek het hierdie scope gekoop, hy is vir Hoë snelheid 1260fps, hy werk mooi. My seuntjie klop die 200m gong lag lag met hom. Skiet met cci mini mag rondtes
Hulle het 2 modelle een vir hoë en een vir laer snelheid rondtes
Ek dink as ek moet oor kies sou ek eerder die een met laer snelheid kies omdat dit lyk of hulle koele meer akkuraat skiet.
https://uk.hawkeoptics.com/vantage-3-9x ... ocity.html
Re: .22lr vinnige vraag
Posted: Thu Oct 03, 2019 12:06 pm
by Jake1
Bg scope het kruisies vir afstande