Page 1 of 1

Wat benodig word om vuurwapens UK toe te vat?

Posted: Wed Oct 02, 2019 9:22 am
by Finder20
Weet iemand dalk hier wat is die proses om Vuurwapens saam UK toe te vat as iemand Immigreer?

Ek het self daar gebly maar kan nie raad gee nie want ekt nooit my vuurwapens saam gevat nie en ook nooit navrae gedoen oor dit nie...

Hoor graag...

Re: Wat benodig word om vuurwapens UK toe te vat?

Posted: Wed Oct 02, 2019 10:09 am
by heywillie
Ekt jou 'n whatsapp gestuur