Phantom quickdraw te koop.
Posted: Thu Sep 26, 2019 10:00 pm
Goeiedag manne en oom's.
Ek verkoop hierdie Phantom quickdraw holster. Hy is nog nuut en ongebruik.
Baie handig om in jou voertuig te gebruik.
Enige plat basiswerk in hom behalwe Sig Sauer.
R300 + posgeld.
My nommer : nul82 drie88 618vyf
Groete
Pieter Botha Sent from my SM-G973F using Tapatalk