Page 1 of 1

Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Wed Sep 25, 2019 11:26 am
by Quenets
Goeie môre julle,

Ons het uiteindelik na 'n lang gewag die eerste Sauer S100 Fieldshoot gewere gekry.

Pryse is soos volg:

6.5 PRC met Threaded Barrel - R28 900.00
6.5 Creedmoor sonder Threaded Barrel - R27 900.00
sauer_s100_fieldshoot_0277-2.jpeg
Kontak my gerus indien julle belangstel by 023 347 7188 of ockert@quenets.co.za.

Groete
Ockert

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Thu Sep 26, 2019 6:47 am
by FHM
Og dis n mooi yster, hel!

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Thu Sep 26, 2019 6:48 am
by Malan123
Kwai mooi. Ek het een oorweeg maar jy kan nie loop vervang nie

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Thu Sep 26, 2019 8:21 am
by Hein (Haan)
Malan123 wrote:Kwai mooi. Ek het een oorweeg maar jy kan nie loop vervang nie
Soos ek verstaan is die 101 reeks die een met die “press fit barrels" Die Sauer 100 reeks skroef die loop op ,so dis makliker om loop vervanging te doen.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Thu Sep 26, 2019 8:26 am
by henried
Ek hou van daai kolf.

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Thu Sep 26, 2019 8:30 am
by Malan123
Hein (Haan) wrote:
Malan123 wrote:Kwai mooi. Ek het een oorweeg maar jy kan nie loop vervang nie
Soos ek verstaan is die 101 reeks die een met die “press fit barrels" Die Sauer 100 reeks skroef die loop op ,so dis makliker om loop vervanging te doen.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Dr google se weer hulle is die pressfit barrels. Miskien kan Ockert vir ons bevestig?

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Thu Sep 26, 2019 8:40 am
by Hein (Haan)
//uploads.tapatalk-cdn.com/20190926/fd6e4ac35b6777cc3c7ca80c5fe210d1.jpg

Ek het op n Amerikaanse forum ook gelees waar n Sauer rep oor die reeks gepraat het toe dit vrygestel is waar hy bevestig het dat die lope in geskroef word , lyk of van die media wat reviews gedoen het oor die reeks/geweer dit verkeerd gekry het oor die vorige reekse press fit lope gehad het.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Thu Sep 26, 2019 9:37 am
by Quenets
Malan123 wrote:
Hein (Haan) wrote:
Malan123 wrote:Kwai mooi. Ek het een oorweeg maar jy kan nie loop vervang nie
Soos ek verstaan is die 101 reeks die een met die “press fit barrels" Die Sauer 100 reeks skroef die loop op ,so dis makliker om loop vervanging te doen.

Sent from my iPhone using Tapatalk
Dr google se weer hulle is die pressfit barrels. Miskien kan Ockert vir ons bevestig?
Môre julle,

Ek het gou met die invoerder bevestig. Die lope van die Sauer 100 reeks skroef in.

Groete
Ockert

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Thu Sep 26, 2019 10:17 am
by Malan123
Great baie dankie Hein en Ockert. Daar verander my hele spaarplan alweer...

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Thu Sep 26, 2019 10:30 am
by Hein (Haan)
Vir my ook n bitter mooi geweer, sou nou een gekoop het as ek kon.
Ek hou ook baie van die slot met die drie locking lugs.

Sent from my iPhone using Tapatalk

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Thu Sep 26, 2019 10:39 am
by sako 30-06
Dit is regtig mooi, ek dink ek is verlief. ;D

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Thu Sep 26, 2019 10:43 am
by Malan123
Wens net hulle het hom in 'n 260 gemaak...

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Thu Sep 26, 2019 10:50 am
by Lourens
Ek kannie praat vir die Sauer 100 gewere nie, maar ek kan wel noem dat die 6.5 PRC 'n beer is, en dat ek jou 'n brief kan gee dat jy gelukkig met die kaliber sal wees....

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Thu Sep 26, 2019 10:59 am
by Malan123
Thanks Lourens. Ken nie die kaliber nie, maar gaan bietjie navorsing doen.

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Thu Sep 26, 2019 11:07 am
by figjam
Dit is beslis nice, nou as iemand net 'n 1:8 twist 6mm van 'n BR of XC geur van die rak af beskikbaar wil stel.....

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Thu Sep 26, 2019 11:18 am
by snakker
figjam wrote:Dit is beslis nice, nou as iemand net 'n 1:8 twist 6mm van 'n BR of XC geur van die rak af beskikbaar wil stel.....
Dan gaan jy dit ook seker nie koop nie?

Sent from my Redmi 4A using Tapatalk

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Thu Sep 26, 2019 12:08 pm
by FHM
Malan123 wrote:Great baie dankie Hein en Ockert. Daar verander my hele spaarplan alweer...
LMGA ++>:

Re: Sauer S100 Fieldshoot in 6.5cm en 6.5PRC

Posted: Fri Nov 01, 2019 7:52 am
by Quenets
Môre julle,

Ek het nog net die volgende een oor:

6.5 PRC met Threaded Barrel - R28 900.00

Groete
Ockert