Page 1 of 1
watter een
Posted: Sun Nov 20, 2011 8:31 pm
by Jeep 1
naand manne
wat is die beste n 300 h & h of n 300 winmag
sy spoed
koeel gewig
afstand
skop
en akkuraadheid
asseblief manne ek het nou al te veel stories gehoor
Re: watter een
Posted: Sun Nov 20, 2011 9:55 pm
by immelmanw
Vir starters is daar nie meer vervaardigers wat 300 h&h maak nie en 1000de wat 300 win mag maak, die nuutste is die 300 wsm.
Daar bestaan in kalibers nie iets soos "beste" nie, dit is so goed ek vra jou wat is die beste kar....eers gaan jy se mercedes, dan kom n ander perd en se rolls royce.....wie is reg en wie is verkeerd? Beide van die 300'shet hul vooren nadele, die h&h is verseker n classic.....
Re: watter een
Posted: Mon Nov 21, 2011 8:01 am
by BLOK
Soos Wouter se. Maar as jy die geld het bou vir jou n H&H dis classic en omdat hy net vir jou gemaak is klop jou hart sommer beter as hy in jou hande is.
Re: watter een
Posted: Mon Nov 21, 2011 8:36 am
by Monrique (SJ)
BLOK wrote:
Soos Wouter se. Maar as jy die geld het bou vir jou n H&H dis classic en omdat hy net vir jou gemaak is klop jou hart sommer beter as hy in jou hande is.
@Blok
Ek sien dis willem wat hier reply het!!!
@Jeep
Die 300 is verseker n classic en dit wil my voorkom die WSM begin populer te word..
Groetnis
Re: watter een
Posted: Mon Nov 21, 2011 8:46 am
by BLOK
SJ
Skies man bedoel Willem, dit is nou wat gebeer as jy meer as een bladsy op n keer lees.
