Page 1 of 6
Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Tue Sep 24, 2019 5:40 pm
by Nico Harris
Aangesien hier nou n paar van ons is met trigger cam’s op Jaracal het ek dit goed gedink om die topic te begin waar ons ons videos kan plaas!
Ek sal afskop-
https://m.youtube.com/watch?v=p2k0gd4Qnag
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Tue Sep 24, 2019 6:02 pm
by jdpretorius
Paar mooi raak skote daai
Sent from my ANE-LX1 using Tapatalk
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Tue Sep 24, 2019 7:58 pm
by Arnold
Hy skiet so lekker dat jy sommer nog n rooibok wil klits
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Tue Sep 24, 2019 8:44 pm
by Gawie(13mm)
Die ou het letterlik gat oor kop geslaan.
Wie sê 'n 243 het nie skop nie?
https://youtu.be/gL3_J0fgKVw
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Tue Sep 24, 2019 8:59 pm
by Nico Harris
Arnold wrote:Hy skiet so lekker dat jy sommer nog n rooibok wil klits
Sent from my SM-G955F using Tapatalk
Ja
As daar nog een gestaan het, het die 223 hom ook gedrop!
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Tue Sep 24, 2019 9:07 pm
by Nico Harris
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Tue Sep 24, 2019 9:26 pm
by Gbyleveldt
338 op 460m, hy spring maar nog bietjie maar ek werk daaraan...
https://youtu.be/vYwPQlz6a78
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Tue Sep 24, 2019 9:45 pm
by Rainier 260
Keep it voming
Sent from my SM-G950F using Tapatalk
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Tue Sep 24, 2019 9:58 pm
by Apie
Watse pille teen watse spoed gooi jy?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Wed Sep 25, 2019 5:37 am
by Nico Harris
Apie wrote:
Watse pille teen watse spoed gooi jy?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Apie ek skiet 60gr vmax teen 3000ft/s.
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Wed Sep 25, 2019 7:25 am
by Joe13
Jinne Nico daai is mooi geskiet
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Wed Sep 25, 2019 7:32 am
by Apie
Nico Harris wrote:Apie wrote:
Watse pille teen watse spoed gooi jy?
Sent from my iPhone using Tapatalk
Apie ek skiet 60gr vmax teen 3000ft/s.
Lekker
Hulle maak mooi
Sent from my iPhone using Tapatalk
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Wed Sep 25, 2019 7:32 am
by Smitstertjies
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Wed Sep 25, 2019 11:03 am
by Nico Harris
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Wed Sep 25, 2019 11:11 am
by Arnold
Gou 'n vraag, watse resolusie kan die kameras opneem?
Op die website wys dit Full HD 1080P maar die videos wat julle oplaai is baie lae resolusie, enige rede hiervoor?
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Wed Sep 25, 2019 11:20 am
by Lourens
Arnold wrote:Gou 'n vraag, watse resolusie kan die kameras opneem?
Op die website wys dit Full HD 1080P maar die videos wat julle oplaai is baie lae resolusie, enige rede hiervoor?
Self ook gewonder hieroor?
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Wed Sep 25, 2019 11:25 am
by Nico Harris
1- setup is alles.
2- Jou scope se glas en fokus het n invloed.
3- is die videos gelaai as die regte kwalityd?
4- videos wat op whatsapp rond gestuur word se resolusie is baie verswak.
Van my vids is ouer en ek het net die whatsapp weergawe oor. Maar as hy reg opgestel word en reg gelaai word lyk videos goed.
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Wed Sep 25, 2019 12:18 pm
by sako 30-06
Ek hou al hoe meer van die Trigger Cam.
Julle moet asb nog videos laai. Mooi geskiet.
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Wed Sep 25, 2019 1:00 pm
by Gbyleveldt
Arnold wrote:Gou 'n vraag, watse resolusie kan die kameras opneem?
Op die website wys dit Full HD 1080P maar die videos wat julle oplaai is baie lae resolusie, enige rede hiervoor?
Soos Nico hierbo se, kan baie dinge die beeld kwaliteit affekteer. Ek het gevind dat die grootste probleem basies Mirage is; as hy gagga lyk deur jou scope dan gaan hy gagga lyk op die Triggercam.
Hier is 'n link na 300m skoot op 'n gong. Dit was vroeg in die oggend geneem en selfs dan kan jy bietjie mirage sien. Ek het skote tot 600m maar die mirage is so erg dat dit nie mooi videos maak nie. Ek gaan die naweek probeer om beter videos te neem met verder skote; afhangend van hoe die mirage ons pla.
https://youtu.be/H7HV23C0i08
NS; ek sien youtube wys videos teen 360p, nie 1080 soos hulle opgeneem was nie. Ek wonder wat daar aangaan...
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Wed Sep 25, 2019 1:24 pm
by Joe13
Gbyleveldt wrote:Arnold wrote:Gou 'n vraag, watse resolusie kan die kameras opneem?
Op die website wys dit Full HD 1080P maar die videos wat julle oplaai is baie lae resolusie, enige rede hiervoor?
Soos Nico hierbo se, kan baie dinge die beeld kwaliteit affekteer. Ek het gevind dat die grootste probleem basies Mirage is; as hy gagga lyk deur jou scope dan gaan hy gagga lyk op die Triggercam.
Hier is 'n link na 300m skoot op 'n gong. Dit was vroeg in die oggend geneem en selfs dan kan jy bietjie mirage sien. Ek het skote tot 600m maar die mirage is so erg dat dit nie mooi videos maak nie. Ek gaan die naweek probeer om beter videos te neem met verder skote; afhangend van hoe die mirage ons pla.
https://youtu.be/H7HV23C0i08
NS; ek sien youtube wys videos teen 360p, nie 1080 soos hulle opgeneem was nie. Ek wonder wat daar aangaan...
Hoe laai jy die beeld materiaal van die trigger cam af? Vermei enige email whatsapp ens, daai verklein die films wat die kwaliteit sal beinvloed. Ek neem aan hy vat n SD kaart of het een of ander poort wat met die rekenaar kan koppel?
Kan iemand vir my een stuur sodat ek dit kan toets?

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Wed Sep 25, 2019 1:35 pm
by Arnold
Nico Harris wrote:1- setup is alles.
2- Jou scope se glas en fokus het n invloed.
3- is die videos gelaai as die regte kwalityd?
4- videos wat op whatsapp rond gestuur word se resolusie is baie verswak.
Van my vids is ouer en ek het net die whatsapp weergawe oor. Maar as hy reg opgestel word en reg gelaai word lyk videos goed.
Ek verwys spesifiek na die resolusie van die videos op youtube, dit is lekker om die hoë resolusie video te kyk as ek agter 'n groot skerm sit

Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Wed Sep 25, 2019 2:12 pm
by Nico Harris
Daar is baie foute wat kan insluip voor die vids by youtube kom. En gewoonlik is tyd min- maar eks seker as mens alles double check sal my mooi uitkom.
As dit op youtube gelaai word moet daar ook gekies word dat hy as hd gelaai moet word.
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Wed Sep 25, 2019 2:14 pm
by Nico Harris
Joe13 wrote:Gbyleveldt wrote:Arnold wrote:Gou 'n vraag, watse resolusie kan die kameras opneem?
Op die website wys dit Full HD 1080P maar die videos wat julle oplaai is baie lae resolusie, enige rede hiervoor?
Soos Nico hierbo se, kan baie dinge die beeld kwaliteit affekteer. Ek het gevind dat die grootste probleem basies Mirage is; as hy gagga lyk deur jou scope dan gaan hy gagga lyk op die Triggercam.
Hier is 'n link na 300m skoot op 'n gong. Dit was vroeg in die oggend geneem en selfs dan kan jy bietjie mirage sien. Ek het skote tot 600m maar die mirage is so erg dat dit nie mooi videos maak nie. Ek gaan die naweek probeer om beter videos te neem met verder skote; afhangend van hoe die mirage ons pla.
https://youtu.be/H7HV23C0i08
NS; ek sien youtube wys videos teen 360p, nie 1080 soos hulle opgeneem was nie. Ek wonder wat daar aangaan...
Hoe laai jy die beeld materiaal van die trigger cam af? Vermei enige email whatsapp ens, daai verklein die films wat die kwaliteit sal beinvloed. Ek neem aan hy vat n SD kaart of het een of ander poort wat met die rekenaar kan koppel?
Kan iemand vir my een stuur sodat ek dit kan toets?

Dit word gestuur met ingeboude wifi na jou foon.
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Wed Sep 25, 2019 2:21 pm
by Joe13
Het jy n android foon? Gaan na die video vanaf jou gallery swipe op en kyk wat is daai resolusie, as jy nie omgee nie.
Re: Plaas Trigger Cam Videos hier!
Posted: Wed Sep 25, 2019 2:59 pm
by Arnold
Joe13 wrote:Het jy n android foon? Gaan na die video vanaf jou gallery swipe op en kyk wat is daai resolusie, as jy nie omgee nie.
Geno en Gawie het al hoër resolusie videos op die tube gelaai, 720p as ek reg onthou.