Page 1 of 1

Richelle Hunting Safari's - Swartwater, Limpopo

Posted: Mon Sep 23, 2019 8:04 am
by win270
Goeiemore almal,

Ek wil graag foonnommer kry van iemand wat by bogenoemde jagplaas betrokke is en hulle dan kontak. Is daar iemand wat my kan help? Die plaas se naam is ook Wagendrift.

Groetnis en geniet res van die "langerige" naweek.

Re: Richelle Hunting Safari's - Swartwater, Limpopo

Posted: Mon Sep 23, 2019 5:17 pm
by win270
Stampie . . .

Enigiemand wat dalk kan help met inligting of weet van iemand anders by wie ek kan uitvind?