Page 1 of 1
Eagle Barrels
Posted: Mon Sep 23, 2019 7:35 am
by 6.5/284Norma
Hallo almal,
Weet julle iets van die plek? Bou lope hier in SA.
Dankie
Re: Eagle Barrels
Posted: Mon Sep 23, 2019 7:40 am
by tripodmvr
Dit is wat Google het. Die vraag is of iemand al so loop gebruik het en hul ondervinding daarmee.
https://www.google.com/url?sa=t&rct=j&q ... yqXGP2ygWZ
Re: Eagle Barrels
Posted: Mon Sep 23, 2019 7:44 am
by Haasvel
Niks fout met hulle, skiet 'n koekhou
one shot, one kill - no luck, all skill
Re: Eagle Barrels
Posted: Mon Sep 23, 2019 9:00 am
by Hano243
Goeie diens en goeie produk.