Page 1 of 1
Koelkamer wirering
Posted: Fri Sep 20, 2019 4:06 pm
by vlakvarkbeer
Dagse ek wonder of hier iemand is wat my kan help ek wil graag n teperatuur controller deur n contactor werk om die las kleiner te maak ek wil weet hoe die ding gekoppel word is daar iemand.
Dankie Andre
Re: Koelkamer wirering
Posted: Fri Sep 20, 2019 5:25 pm
by Rudie
Bel my nul agt twee 338 1746. Ek is net nie vanaand en more tot so 4 uur die middag beskikbaar nie. Verder kan jy enige tyd bel.
Edit :
Ek gaan so tussen 6 en 7 more oggend op die pad wees. Dan is ek ook beskikbaar.
Sent from my SM-G965F using Tapatalk
Re: Koelkamer wirering
Posted: Fri Sep 20, 2019 7:11 pm
by vlakvarkbeer
Dankie Rudie sal jou more aand bel.