Page 1 of 1
Goedkoop presisie geweer
Posted: Thu Sep 19, 2019 10:30 pm
by tripodmvr
Re: Goedkoop presisie geweer
Posted: Thu Sep 19, 2019 10:58 pm
by snakker
Nog net goeie reviews gesien van die geweertjies. Haat die boltknob though
Die sleutel lê in die prys - in VSA van die goedkoopste gewere en dan skiet hy nog mooi ook... Soos Howas in SA mark
Weet van nêrens in SA waar die TC compass gewere beskikbaar is nie?
Sent from my Redmi 4A using Tapatalk
Re: Goedkoop presisie geweer
Posted: Fri Sep 20, 2019 7:31 am
by Monster
Doen Classic arms in Witank nie TC gewere nie?
Re: Goedkoop presisie geweer
Posted: Fri Sep 20, 2019 12:48 pm
by Johan Nel
Monster wrote:Doen Classic arms in Witank nie TC gewere nie?
Yip!
Re: Goedkoop presisie geweer
Posted: Fri Sep 20, 2019 5:22 pm
by snakker
TC gaan dieselfde probleem as Ruger en Remington (en ander) in gesig staar: as hulle nie ten minste R1000 goedkoper as Howas is nie (maw onder R6k) gaan hulle moeilik verkoop. Howas is die Hilux van SA skietgemeenskap :-)
Sent from my Redmi 4A using Tapatalk