Page 1 of 1

Vrystaat PH eksamen

Posted: Thu Sep 19, 2019 9:59 am
by Dolf014
Dag vriende.

Ek beplan om vir my n Vrystaat PH lisensie ook te kry (het al Noord Kaap en Limpopo gedoen)

Wie het onlangs Vrystaat eksamen geskry? Ek soek bietjie leiding.

Het darem al so paar dokumente bymekaar gemaak (Vrystaat ordinansie, Vrystaat Proklamasie, ens)

Groete.

Re: Vrystaat PH eksamen

Posted: Mon Sep 30, 2019 7:48 am
by Dolf014
More Vriende.

Lyk my al die Vrystaat PH'e is al ervare manne.
Niemand die afgelope jaar Vrystaat eksamen geskryf nie??

Groete.